LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wagondrift Lodge | LekkeSlaap
+91

Wagondrift Lodge

37 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Wagondrift Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suene S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean, private.

Wonderful stay, friendly staff, interesting donkey and beautiful animals. Definitely a nice break from city life.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thank you so much for your feedback.
We really appreciate it and look forward to seeing you here again soon.

Wagondrift Lodge
Byron L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam, ontspannend, rustig, lekker!

Wagondrif is n lieflike plek met 2 baie vriendelike behulpsame mense in beheer. N plek waar mens tenvolle kan ontspan en die natuurlewe kan geniet. Die wildrit is die geleentheid wat die meeste uistaan, was baie lekker en opvoedkundig! Wat ek wel sal aanbeveel is dat daar (al is dit klein) 'n mikrogolf by die tente bygesit word om die selfsorg te vergemaklik.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het

Baie dankie en ons sal n plan maak om n Mikrogolf by die tent te sit

Al die beste vir die nuwe jaar



Wagondrift Lodge
Jan J - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is top gehalte. Mense is vriendelik. Diere is pragtig en vet. Sal vir seker weer gaan.

Die perfekte plek vir 'n wegbreek saam jou man en kinders. Rustig. Die verblyf is top gehalte.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het en ons sien uit daarna on julle weer gou hier te sien.

Wagondrift Lodge
Claudine W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine W

Sal beslis weer by Wagondrift Lodge bespreek!

Heerlik gekuier! Die Lodge is netjies, skoon en ten volle toegerus. Eenheid is stylvol en skoon en kon nie vir beter gevra het nie. Rustige bosatmosfeer. Sal beslis aanbeveel. Met aankoms is ons verwelkom en het dadelik tuis gevoel.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit.

Sien uit daarna om julle weer hier te sien.

Wagondrift Lodge
Sonja V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met tieners

Wonderlik

Alles was so netjies en gerieflik. Die wildrit was die beste waarop ons nog ooit was.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit baie.

Sien uit daarna on julle weer hier te sien.

Wagondrift Lodge
Ndumi D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ndumi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A definite place to be to relax and enjoy nature.

My partner and I had a great time and we wish we had more nights. The place is safe and hospitality from the owners and the workers as well is impeccable. The chalets are beautiful and clean. I will be recommending it to my friends and family.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thanks so much Ndumi.
We really appreciate your support.
Looking forward to seeing you here again soon!

Wagondrift Lodge
Michellee V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michellee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n ongelooflike rustige en lekker bosnaweek. Ons beveel Wagondrift beslis aan vir ander wat lief is vir bos-atmosfeer. Skoon, netjies en mens bly en slaap lekker, nodigste kombuisware is beskikbaar, ons het in een van die tent homes gebly vir ‘n naweek.

Ongelooflike plek, en mense is almal so vriendelik, dis skoon netjies en mens rus lekker.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie ons waardeur dit baie!

Wagondrift Lodge
Natasha V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars is gasvry en vriendelik. Tariewe is pragtig en skoon.

Rustige wegbreek met wonderlike mense. Wildrit was leersaam en het dit terdeë geniet. Het ons baie welkom laat voel.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie ons het dit geniet om julle hier by ons te he.

Wagondrift Lodge
Andre L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wondelike mense en verblyf.

Een van die bes toegeruste plekke wat ons nog ooit gebly het met die vriendelikste mense en die beste wildsrit. Des, Muriel en personeel laat mens spesiaal en welkom voel. Die komplimentere wildsrit en hout kry mens nie sommer meer nie. Ons het vir ure gestap en verder net gerus. Ons sal definitief weer gaan. Maar soos met alles is daar altyd iets wat nie ideaal is nie: die kinders se speel =area is verskriklik naby aan meeste van die 2 persoon chalets wat 'n lekker vroeë aand in die bed na 'n lang dag of 'n bietjie laat inlê in die oggend onmoontlik maak.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie Andre ons waardeer dit baie! Sien uit daarna om julle Januarie weer hier te hê.

Wagondrift Lodge
Ruby S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem.

My hubby and I would like to say thank you to Murial and Des for a wonderful stay at Wagondrift. The friendliness when we arrived. You made us feel like an extended family. The accommodation was beyond awesome, with everything you need for self-catering. Enough wood for the whole weekend. This was our 20th wedding anniversary and it is definitely a spot that feeds the soul. We will be back, but this time the kids need to come.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thank you so much Ruby.

We are looking forward to having you back here with your kids as part of our family again.

Wagondrift Lodge
Estelle P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!!!!

Ons het in die tent gebly en dit het alles wat jy nodig het! Baie netjies, braai area is awesome en was lekke rustig. Was verras met n wildrit ook toe ons daar aangekom het. Diens was baie vriendelik en verwelkomend. Sal verseker weer terug gaan

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie Estelle.

Ek sien uit daarna om julle weer te sien.

Wagondrift Lodge
Carla S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige wegbreek

Dit was n heerlike rustige wegbreek gewees. Die kothuisie is baie gerieflik ingerig. Ruim slaapkamer met pragtige badkamer. Hoogtepunt was die wildrit en die diere wat naby jou stoep kom wei. Muriel het ons baie vriendelik ontvang. Sal beslis Wagondrift sterk aanbeveel.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie Carla, vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle gou weer te sien.

Wagondrift Lodge
Jaydene P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydene P
Saam met vriende

I loved it!!!

The lodge is a very special place. The staff are very friendly and go beyond the call if duty to make sure you are having the best time. The Game drive was absolutely beautiful. I will definitely be back at Wagondrift lodge very soon. Thank you Wagondrift.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thanks so much Jaydene, we really appreciate your feedback and look forward to having you here again soon.

Wagondrift Lodge
Carike V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike V
Gesin met klein kinders

Lekker ontspannend, baie wild om te sien en rustigheid vir die siel.

Wagondrift sal my beslis weer sien. Het so baie wild gesien my kop draai nog. Die wildsrit wat ingesluit was was uit die boonste rakke. Het so baie geleer. Hout wat voorsien was het ons al drie aande gehou. My seuntjie het veral die njalas, donkie en volstruise geniet was ons daaglikse besoekers was by ons huisie.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Wagondrift Lodge
André J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unexpected wonderful!

Stil! Baie gerieflik, regte uitspanplek!

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie Dankie
Ons is so bly dat julle dit geniet het

Wagondrift Lodge
Tuanette R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuanette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful retreat.

We had a fabulous stay at Wagondrift. Muriel is the friendliest host and really made us feel welcome. The facilities are super neat and clean, everything we needed was there.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thank you so much - we really appreciate your feedback.
Have a super day!

Wagondrift Lodge
Lizelle B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle B

Lekker bosveldwegbreek.

Baie gawe ontvangs. Super rustige atmosfeer. Lekker ontspanne tyd gehad. Insiggewende wildrit. Lekker vir 'n vinnige wegbreek van die stad en sy lawaai. Sal vir seker weer Wagondrift besoek.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet.

Wagondrift Lodge
Elmar P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en vriendelik.

Gasvryheid kraai koning by Wagondrift. Dit is verwelkomend om sulke passievolle eienaars te ontmoet. Die chalets is vreeslik netjies, ruim en behoorlik toegerus vir selfsorg. Sal vir seker weer terug gaan vir 'n rustige wegbreek.

Samil P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bush experience at its best.

A lovely site. Hosts were warm and helpful. I recommend arriving there while it is still bright. The drive there, about an hour from the Carousel Casino, was completely dark.

John P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met vriende

Uitstaande diens, gasvryheid en verblyf in 'n besondere rustige stukkie Bosveld.

Muriel en haar span het ons op die hande gedra. Die hartlike ontvangs, oulike blyplek; diere en voëls het net 'n uitspan-atmosfeer geskep wat uit die boeke was. Blyplek netjies en goed toegerus. Die opgradering wat in proses is gaan hierdie eenhede nog meer gewild en gesog maak. Ons waardeer die komplimentêre wildrit en die hout wat by die eenhede geplaas was, sit sommer woema in 'n braaivuur!

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie.

Ek is so bly dat julle dit geniet het en ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Wagondrift Lodge
John J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Gesin met klein kinders

Asemrowende ervaring, net wat die dokter aanbeveel.

Baie veilig, genoeg aktiwiteite om die kleintjie besig te hou. Die verskillende bokke en voëls, 'n regte plek om weg te kom van alles. Dankie Muriel en span ons kan nie genoeg dankie sê nie.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie,
Ons is so bly dat julle dit geniet het. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Wagondrift Lodge
Mathilda F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, voel ontspanne.

Wagondrift Lodge het vriendelike personeel. Die wildrit was baie lekker. Die tent was ook so gemaklik as moontlik gemaak met 'n elektriese kombers en 'n ekstra winterskombers. Alles wat jy in jou kombuisie benodig is daar sowel as vir jou vuur. Muriel is 'n kosbare, vriendelike mens en ons het die kuier baie geniet! As jy na rustigheid opsoek is, besoek hul beslis! Ons is gou weer daar.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou kosbare woorde ons wardeer dit baie. Ons is so bly dat julle dit so geniet het. Ons sien uit daarna om julle hier weer te sien.

Wagondrift Lodge
Christo V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste plekke nog wat ek deur die webtuiste geboek het.

Baie vriendelike, rustige, skoon, verblyf. Plek oorskry verwagting.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die goedhartige woorde. Ons waardeer dit baie en is so bly dat julle dit geniet het. Sien julle gou weer hier!

Wagondrift Lodge
Sherly L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherly L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful bush vibe.

Me and my boyfriend had a memorable stay at the lodge. Chalet very beautiful and clean. Game drive nice. A peaceful time away. Staff very friendly and helpful. Thanks Muriel and the whole Wagondrift fam.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thank you so much for your kind words, Sherly. We look forward to seeing you again soon!

Wagondrift Lodge
Leatitia N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia N
Gesin met tieners

Awesome plek. Awesome mense.

We had an awesome time. Muriel and family were awesome as well. Very friendly and helpful any time day or night. Love the pool. Game drive also enjoyed. Will come back for more.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Your kind words are really appreciated. It was such a pleasure having you here and you are welcome back anytime.

Wagondrift Lodge
John G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Gesin met klein kinders

Baie gasvry en kids het dit gelove.

Die eienaars gaan uit hulle pad om dit lekker te maak. Game drive was ingesluit en baie lekker.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle weer gou hier by ons!

Wagondrift Lodge
Dirkie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie baie rustig. Sal die rus en vrede vir enige iemand aanbeveel.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thank you so much. You are welcome back any time. We enjoyed hosting you.

Wagondrift Lodge
Johan M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd nice om iets beter te kry as wat jy verwag.

Ons het dit regtig baie geniet en die diens is puik. Gewaarborgde privaatheid en 'n vriendelike ontvangs was die beste wat ons nog ervaar het. Ons eenheid was gediens en alhoewel ons uit was op daardie stadium was dit asof die Faerie Godmother net haar stokkie kom waai het dit is hoe vinnig dit gebeur het.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou goedhartige woorde.
Ons is so bly dat julle dit geniet het en sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete van Wagondrift

Wagondrift Lodge
Karen R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wagondrift Lodge is puik.

Baie netjies en skoon! En al die personeel is super vriendelik. Muriel het ons baie welkom laat voel. Ons gaan beslis weer soontoe.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons is so bly dat julle dit geniet het enons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Wagondrift Lodge
Tinka L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tinka L
Saam met vriende

Advertensie misleidend. Foto van spa.

Rustig en skoon. Diens is baie goed.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thank you so much for your review.
I am just confused about your heading, where did you see the picture of the spa? We have no picture of a spa on our listing.
All the best for future bookings and hope to see you back here in the future.

Wagondrift Lodge
Nita B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita B
Gesin met tieners

Peaceful and well maintained chalets.

Chalets are very clean and tidy. The kitchen has everything you would find in your own kitchen. Very friendly staff and the game drive was awesome. Saw zebras and different kinds of buck. Very quiet and peaceful surrounding. Loved it and will visit there again.

Wagondrift Lodge's terugvoer

Thank you so much. Looking forward to seeing you back soon.

Wagondrift Lodge
Chris L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie geskik vir gesinne nie.

Aanbeveling hang af. Vir 'n gesin nee, selfsorggeriewe baie basies. Geen werklike kombuis om kos te berei nie. Puik vir een oornag. Naaste plek vir 'n ligte ete meer as 40 km weg. Kan gerus oorweeg om ten minste tee en koffie of iets sterkers aan te bied. Ek glo dat Wagondrift Lodge se eienaars en bestuur weet nie werklik wat hulle teikenmark is nie. Baie luuks ten opsigte van badkamer en slaapgeriewe (daar word nie vir kinders voorsiening gemaak in ons eenheid nie, miskien in ander).

Wagondrift Lodge's terugvoer

This review makes me very sad as it is not a true reflection of who we are. The couple that came were elderly and had no children with them and so were placed in a Chalet that sleeps 2, which they themselves booked online with pics available for them to see. At no time did they ask to see the bigger cottages to see if a family would be able to use the unit, not to mention the Jungle gym, ride on black bikes, toys all provided for children. We have had many families come and use our facilities from tiny babies to teens. Sadly they never read our listing properly before booking as it states clearly that we are only self-catering, 40 odd km from Cullinan etc. They are a hundred percent correct in saying that the owners/managers don't know their market as this couple is clearly not part of it. So sorry that they felt this way - wishing them all the best in their next booking.

Wagondrift Lodge
Uschi M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uschi M
Saam met vriende

Dit was eenvoudig perfek vir ons groep.

Wagendrift is uitstekend geleë. Dis baie rustig en veilig. Ons kon ver gaan stap en fietsry. Daar is 'n verskeidenheid bokke, zebras, wildebeeste en volstruise te sien. Die swembad en alle fasiliteite is baie netjies en skoon en die personeel is uiters vriendelik en bedagsaam.

John P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Baie mooi en rustig fantastiese waarde vir geld.

Baie skoon en netjies, personeel baie vriendlik en deeglik. Die wildrit was baie informatief. Sal verseker aanbeveel.

Marie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveldlewe.

Mense, hierdie was uitstekend! Die plek is regtig so in die bos en heerlik! Die chalets is pragtig, baie goed toegerus, romanties en lekker privaat. Ons beplan definitief om weer daar te gaan kuier.

Sonja S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S
Gesin met tieners

'n Rustige wegbreek in die natuur. Die stilte was heerlik!

Ons het ons verblyf by Wagondrift Lodge baie geniet. Alles was netjies en skoon en die omgewing is baie mooi. Ons kon heerlik ontspan en net die rustigheid geniet. Ek kan dit aanbeveel vir enigiemand wat wil wegkom van die stadsgewoel.

Nataschia P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nataschia P
Besigheidsreis

Die rustigheid daar, die mak wild en naggeluide, is iets om na uit te sien, na 'n besige werksdag.

Dis 'n fantastiese bosveld gevoel. Die jakkalse wat skree en die naguiltjies wat roep in die nag, is awesome. Die volstruis en njalas sal uit jou hand kom eet met die regte benadering tot hulle. Hout word voorsien om vleis te braai. Die buitestort is so verfrissend. TV is nie nodig nie. Mens skakel af en luister na wat die bos en diere jou bied.

Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moloto/ Rust-de-Winter-weg, Cullinan, 0102, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b75e773097bfceb41d63e93f2bb4b1c15c3f71e6fab3689ed81a496e5bdc53fd3fbff8a2321252a9771b8b614348b5fc7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Moloto/ Rust-de-Winter Road Cullinan 0102 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.401055555556 28.597583333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!