Somerstrand Akkommodasie by Wagtails Guest House | LekkeSlaap
+95

Wagtails Guest House

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McWilliamsstraat 35, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wagtails Guest House is in Summerstrand, Port Elizabeth, en bied gasvryheid in 'n opgeknapte huis naby verskeie restaurante, die Boardwalk Casino and Entertainment centre, pragtige strande, Mandela Metropolitan Universiteit, Humewood Gholfklub, die lughawe en verskeie groot besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Elke eenheid het sy eie kombuis met selfsorg-geriewe, 'n privaat badkamer en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Die onderdakstoep is die ideale plek om 'n glasie wyn te geniet.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel. Elke kamer het sy eie, aparte alarmstelsel.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Wagtails Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • McWilliamsstraat 35, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wagtails Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McWilliamsstraat 35, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cd7a6db25a01eb5cfc3fd71c1b9854add82d6a5f2ffeb18003c58e4b9d02fa8719c11bad9e8010be69c6cbad7b418287b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 35 McWilliams Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.99518 25.64938
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za