Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagtails Rest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrickssingel 8, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Wagtails Rest bied gerieflike selfsorgwoonstelle in 'n stil singel op 'n woonerf in Duynefontein, Melkbosstrand. Die gastehuis is naby die strand, verskeie winkels, restaurante en die Koeberg Privaat Natuurreservaat met wandel- en fietsryroetes.

Verblyf by Wagtails Rest beskik oor 2 privaat ateljeewoonstelle met slaapplek vir 1 of 2 gaste elk.

Studio Apartment A is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, 'n badkamer met 'n instapstort, sitarea en 'n toegeruste kombuisie.

Studio Apartment B is geskik vir 1 gas en het ook 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 'n slaaparea, badkamer met 'n instapstort, sitarea en 'n kombuisie.

Elke eenheid het 'n slim-TV teen die muur met DStv en gratis WiFi. Albei eenhede lei ook na 'n semi-beskutte area met sitplek en 'n tafel. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en sluit komplimentêre vuuraanstekers en hout vir jou eerste aand se braai in.

Die eiendom het veilige parkeerplek op die perseel en 'n sekuriteitstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is. Daar is ook 'n kluis vir waardevolle items. Wagtails Rest is naby die MyCiTi-bushalte.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Wagtails Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hendrickssingel 8, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagtails Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrickssingel 8, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e3241569717b834acbbb37672d8199e76ed1c9bb22809e5906995d25c07e935d3011c0654d653c0c5c5dca8dbedb6e1a736?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 1 mens 1 5 1 5 8 Hendricks Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.69011 18.44644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem