KwaZulu-Natal Akkommodasie by Wakkerstroom Farm Lodge | LekkeSlaap
+16

Wakkerstroom Farm Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntjie Plaas , Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Ontdek die stilte van 'n vervloë era by Wakkerstroom Farm Lodge met sy reuse tuin en plaashuis. Dié plaashuis het 4 ruim slaapkamers en dit is net 6 km buite die dorp.

Die hele huis word eksklusief verhuur sodat gaste privaat toegang tot al die geriewe het. Emma is jou persoonlike sjef en huishoudster, sy maak heerlike kos. Die lodge het plek vir mense en daar is 'n eetkamer, 'n goed toegeruste kombuis en badkamers. Die ekstra kothuisie buite langs die hoofhuis het 'n en suite-badkamer.

Al ons eiendomme word eksklusief verhuur. Wakkerstroom is gemáák vir diegene wat op soek is na 'n nostalgiese ervaring in 'n luukse plaashuis naby plaaslike doendinge en met heerlike etes, én vir mense wat op soek is na 'n ongekunstelde plattelandse ervaring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Wakkerstroom Farm Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Puntjie Plaas , Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wakkerstroom Farm Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 000
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntjie Plaas , Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkNWU0MjQzLTFjMjctNGFmZS04OGJkLTcyYjc5M2Y0ZDgyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (vir 10 persone) 13 5 1 5 Farm Puntjie Wakkerstroom 2480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -27.400341818367 30.126957893372
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za