10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Puntjie, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ontdek die stilte van 'n vervloë era by Wakkerstroom Farm Lodge met sy reuse tuin en plaashuis. Dié plaashuis het 4 ruim slaapkamers en dit is net 6 km buite die dorp.
Die hele huis word eksklusief verhuur sodat gaste privaat toegang tot al die geriewe het. Emma is jou persoonlike sjef en huishoudster, sy maak heerlike kos. Die lodge het plek vir mense en daar is 'n eetkamer, 'n goed toegeruste kombuis en badkamers. Die ekstra kothuisie buite langs die hoofhuis het 'n en suite-badkamer.
Al ons eiendomme word eksklusief verhuur. Wakkerstroom is gemáák vir diegene wat op soek is na 'n nostalgiese ervaring in 'n luukse plaashuis naby plaaslike doendinge en met heerlike etes, én vir mense wat op soek is na 'n ongekunstelde plattelandse ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 55
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Farm Puntjie, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wakkerstroom Farm Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Puntjie, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang