+9

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

30% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg met verhit- en eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, broodrooster, en gasstofie met 'n ketel.
Huisreëls

Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit van sonkrag en rugsteunbatterye gebruik maak.
Die eienaars en hul troeteldiere woon in die hoofhuis op dieselfde perseel.
Klein troeteldiere, soos gehoorsame honde en katte is welkom - indien daar vooraf gereël word.
Die eenheid het nie 'n grasperk nie en gaste moet asb. self agter hul troeteldiere skoonmaak. 'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste se troeteldiere op die beddegoed of in die eenheid mors.
Die instansie is in 'n stil woonbuurt geleë en gaste moet asb. die bure respekteer.
Die eenheid is volledig vir selfsorg toegerus en het kook-, verhit- en eetgeriewe soos 'n yskas, koffiemasjien, broodrooster, mikrogolfoond en 'n ketel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

426a Snowy Walker Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e63456a6043e1fca054ac8aa88855b7772e041c7cc559d0758b436568e27a7de121cede3f83b5d78ce998854be8f311a7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 426a Snowy Walker Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.787742905657 28.298064796295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang