Walkerbay Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Walkerbay Accommodation is 'n seefront-gastehuis in Franskraal. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 8 km van Gansbaai se middedorp af.

Verblyf by Walkerbay Accommodation bestaan uit 2 gastekamers, 1 ateljeewoonsel en 'n woonstel met 2 slaapkamers. Die eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep wat saam reis of apart. Elke gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ateljeewoonstel en die woonstel het elkeen goed toegeruste kombuise met die nodige toebehore vir 'n selfsorgwegbreek.

Braaigerewe kan gereël word. Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n groot balkon waar gaste kan walviskyk gedurende die seisoen, en parkeerplek op die perseel. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Walkerbay Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za