Walkersons Estate Chimneys and Roses

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Walkersons Estate Chimneys and Roses is 'n selfsorghuis op 'n privaat landgoed 16 km vanaf Dullstroom se middedorp.

Dié huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n muurverwarmer en 'n en suite-badkamer met 'n verhitte handdoekreling.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n opwasarea met 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die leefarea het 'n etenstafel vir 8, ingeboude gasbraaigeriewe, kaggel en TV met sekere DStv-kanale, asook 'n kroegarea met 'n pooltafel, radio, skaakstel en bordspeletjies.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met gasbraaigeriewe. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Walkersons Estate Chimneys and Roses sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 2

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Walkersons Estate Chimneys And Roses gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za