Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walkersons

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Walkersons
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Emma L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma L
Gesin met klein kinders

Peaceful and beautiful.

We had a lovely time at Walkersons. Christiaan was a wonderful host and always available if we had any questions. The kids were able to explore the property on their bikes, while we enjoyed our drinks overlooking the beautiful estate. We can't wait to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P

Absolutely amazing as usual.

This house is wonderful, it has everything you need and you don't need to bring anything other than your clothes and food. Suitable for elderly people and teenagers alike. This is the second time we have stayed here and it won't be the last!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walkersons se terugvoer

Thank you Helena! it is of course always a pleasure to host guests that love Walkersons Estate and our house! Look forward to welcome you back!

Walkersons
Helena P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena P
Gesin met tieners

Peaceful and beautiful estate.

House has a beautiful view and is comfortable. The DStv was a bonus and the house was serviced daily. A very enjoyable stay with our sons and elderly parents.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walkersons se terugvoer

Thank you Helena. It was a pleasure to have hosted you and we look forward to your next stay.

Walkersons
Lorinda D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda D

Fantasties.

Ons het heerlik gebly en gekuier. Die plek het alles wat jy nodig het en meer. Sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walkersons se terugvoer

Baie dankie.
Waardeer en dankie vir julle ondersteuning.
Sien uit om julle weer te verwelkom.

Walkersons
Yamurai Blessing C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yamurai Blessing C
Gesin met klein kinders

Awesome.

Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

Baie rustig, mooi huis en omgewing.

Dit is ons tweede keer en soos die eerste keer, het ons die naweek baie geniet. Die eiendom is alles wat 'n mens wil hê, gerieflik, stylvol, mooi uitsig, waarde vir geld. Ons sal volgende jaar beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walkersons se terugvoer

Baie dankie Juanita. Waardeer gaste soos julle en om Walkersons (ons "Happy place") ook met andere te kan deel.

Walkersons
Francois J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met klein kinders

Walkersons is 'n ongelooflike mooi plek en die huis is puik.

Ons as familie het baie lekker gekuier. Die eienaar maak die kuier maklik met duidelike aanwysings om alle elektriese toebehore te gebruik. Hulle het ook uit hulle pad gegaan om die kuier so gerieflik moonlik te maak. Ons as familie het dit vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B
Gesin met tieners

Beautiful views, enjoyed the hiking, cycling and trout fishing.

Very relaxing environment. Owner of the property extremely helpful. We will definitely be back. Beautiful house with all amenities. Very clean, neat and tastefully decorated. Felt at home. Views from the patio are just breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Die kuier was uitstekend - baie goeie huisvesting, aangename omgewing.

Die totale pakket van uitstaande akkommodasie en 'n omgewing wat so baie bied - dit werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesse M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse M

What a lovely house! Everything you could possibly need is at the house. Beautiful views.

The house was far more than what I had originally anticipated. Large, spacious open-plan house with everything from comfortable beds, firewood a plenty (brilliant quality). Comfortable inside and outside on the patio. Loved it and will be back no doubt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Gesin met klein kinders

Baie lekker! Alles wat nodig is en nog meer!

Heerlik, rustig, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette F

Heerlike familiewegbreek.

Walkersons was die perfekte huis vir 'n drie-generasie familienaweek met hope spasie, pragtige uitsigte en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Walkersons Luxury Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a10d159e45a9f2b2e350e2c66f0a0e4d62005e5ed2d6c21b84158090d0f45a8b0942d16369720896c5b5243276729ac27db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 R540 Walkersons Luxury Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.367748594513 30.193427934138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem