Walking Tall Private Bush Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Walking Tall Private Bush Retreat is 300 m van die Krokodilrivier af in Marloth Park langs die Krugerwildtuin.

Hierdie drieslaapkamerhuis het 2 en suite-slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 24 uur-sekuriteit en jy sal absoluut bederf voel in hierdie afgesonderde toevlugsoord met sy moderne Afrika-gevoel en luisterryke uitsigte. Braai heerlik by die boma, ontspan in die luukse Jacuzzi met sitplek vir 7 en kyk hoe die kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke, bobbejane en meer as 100 verskillende voëlspesies hul dors by die watergat (net 10 m van die huis af!) kom les.

Die park beskik oor 2 supermarkte, 2 publieke swembaddens, 'n vulstasie, wassery, restaurante en wildritte in 'n bewaringsgebied met leeus en buffels. Walking Tall is 15 km van die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek en 90 km van Maputo en die bekende Panorama-roete af.

Slaapplek

'n Bespreking by Walking Tall Private Bush Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Walking Tall Private Bush Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 9)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za