Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walking Tall Private Bush Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 53 resensies vir Walking Tall Private Bush Retreat
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Caroline J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline J
Saam met vriende

Will definitely be back.

Excellent. Venue is superb. Facilities are great. So relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana Elizabeth Zeelie Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana Elizabeth Zeelie Z
Gesin met tieners

Ons kuier 100% geniet. Warm maar weet die weer sal so wees.

Ons verblyf was 'n wonderlike gesinsbyeenkoms. Spasie vir almal, geriewe vir al ons mense uitstekend. Sal hierdie plek vir 'n groot aantal mense aanbeveel. Nogmaals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bela A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bela A
Gesin met tieners

Amazing.

It was a great stay, very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker ervaring.

Ons het ons tydjie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divana S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Divana S
Saam met vriende

A wonderful place and close to the shops.

Loved the place, the rooms were big enough, and the owner was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Issie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Issie D

Netjiese, maklik toeganklik vir ouer persone.

Die diere het ons ouers se dag gemaak elke oggend en aand. Dit was absoluut wat ons nodig gehad het om te kon uitrus en van die daaglikse gejaag te vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maar net vir besoekers wat op 'n begroting reis.

Die eenheid bied basiese fasiliteite en hoewel daar agt gaste kan bly, is daar nie genoeg kombuis ware vir groot groepe nie. Dit was frustreerend om die sleutel op te tel met lang rye en verwarrende alarmstelselinstruksies. Die borrelbad moet self gevul word wat beteken dat ons dit nie op die eerste aand kon gebruik nie. Daar is ook nie 'n termostaat vir gaste om die water te reguleer nie. Ons het gevra dat dit verstel moes word na die bad nie warm geword het nie. Dit was koud die naweek. As jy nie weet hoe 'n borrelbad werk nie gaan jy met onsekerheid oorweldig word. Oor die algemeen, is hierdie 'n eenheid meer toepaslik vir gaste met 'n begroting en verwag dan basiese fasiliteite met kliëntediens wat meer geskoei is op verlies bestuur en die nakom van eenheid en park reëls. As jy die alarm laat afgaan is daar boetes, jy moet jou eie vuilgoed uit die eenheid neem, en onthou om al die vorms en betalings aan die eienaar te maak voor jy arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walking Tall Private Bush Retreat se terugvoer

Geagte klient. Ons bied die beste waarde vir geld en is van die goedkoopste instansies in Marlothpark. In ons naam sal jy ook die woord "privaat" sien wat beteken dat daar niemand op die perseel is nie. So daar is nie staf wat kamerdiens bied nie. Ons het instruksies afgelaai vir die oopsluit en alarm bestuur. Ons het mense uitgestuur om die jacuzzi warmer te maak vir julle. As julle die probleme direk met my opgebring het, sou ons dit dadelik vir julle geuitsorteer het. Dankie vir jou terugvoering.

Walking Tall Private Bush Retreat
Lynette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Gesin met tieners

Lekker goed ingerigte huis, skoon, veilig en baie dierebesoekers.

Die huis was gereed met ons aankoms en het alles in wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Die besoekers wat ons gebring het van die VK was baie in hulle skik met alles wat hulle gesien en ervaar het en die spa bad was definitief 'n bonus vir hulle en dit is deeglik benut. Ons het lekker gekuier saam met al die diere wat bly inloer het vir 'n eetdingetjie en selfs meegeding het met al die voëls vir hulle kossies. Die kombuis was goed toegerus en ons kon lekker braai en kosmaak en het selfs die rugby baie geniet. Ek sal Walking Tall enige tyd aanbeveel vir mense wat 'n lekker wegbreekplekkie in die bos soek en sien self uit daarna om weer die huis te gebruik. My sleuteldeposito is vinnig terugbetaal en ek het dit baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viviene C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viviene C

Had a very comfortable and enjoyable stay. Visited daily by various birds and wildlife.

Bathrooms need a little TLC and the lighting is a little dim in lounge area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiets V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiets V
Saam met vriende

Werklik aangenaam.

Al die diere wat kom besoek aflê het was wow. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheryl J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl J
Saam met vriende

Lovely stay.

Perfect spot to stay in. Very basic facilities. Was warned about ant problems.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G
Gesin met klein kinders

Enjoyed very much.

Rested well and thoroughly enjoyed the tame game around the retreat. However, there had been very little cleaning done before we arrived. There were also a lot of ants in the house, so we put baby powder all over the racks in the pantry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met vriende

I have stayed in Marloth Park many times before. The house was the perfect location, close to the crocodile river and had open spaces allowing the animals to be seen and approach the house.

I recommend this house to anyone looking for a break with all the amenities needed and the added benefit of having a jacuzzi in your garden. Watching the animals made the whole experience priceless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doret F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret F
Gesin met tieners

Kort vakansie met die kleinkinders.

Wonderlike ervaring met die diere en natuurskoon! Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Saam met vriende

Heerlik.

Ai, dit was nou lekker. Ons as families het dit regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elwin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elwin M
Saam met vriende

As advertised.

Very nice clean place. Very professional owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith P
Saam met vriende

Baie wild het kom kuier

Baie skoon en netjies. Die eienaar was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul J
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. Lekker kuierboma en stoeparea. Kinders het die wild geniet wat so naby die huis kom.

Baie goeie ligging. Nie ver van Krokodilbrughek van Krugerpark nie. Baie lekker bosveld-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornè V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mornè V
Saam met vriende

Plek was vuil, vir die prys wat ons betaal het, het ons beter verwag.

Veral die jacuzzi was vuil, moes hom self skoonmaak en toe ons water intap het dit geruik soos vrot drain water, so die tyd wat ons in hom spandeer het, het daar 'n vrot reuk gehang. Laastens het hy omtrent 5 ure gevat om warm te word, kon hom nie eers Vrydagaand gebruik het nie. Was glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlet I - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlet I
Saam met vriende

Dit was heerlik! Baie diere!

Die plek is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie S
Saam met vriende

Ons het lekker gekuier dankie.

Dit is 'n pragtige huis en lekker braai area. Ek sal voorstel daar word na die duvets op beddens veral in die loft gekyk. Maar ons sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E
Saam met vriende

Heerlik in die bosveld.

Ons het baie lekker gebly. Dit was net verder van Marloth se hek na die wildtuin as wat ons gedink het (so 20 minute se ry) en dit moet dus in aanmerking geneem word as mens by Krokodilbrug-hek wil wees as dit oopmaak. Omdat ons 'n groep was, het die baie slaapgedeeltes en 3 badkamers baie goed gewerk. Die twee en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet en is net bietjie klein. Die ander badkamer is groter en sluit 'n bad ook in. Die braai-area buite was baie lekker en ons het daar gekuier in die aand en baie veilig gevoel. Ons het die Jacuzzi twee aande gebruik wat baie lekker was. Dit vat net bietjie lank om warm te word as mens dit eers aansit as jy uit die wildtuin kom want dit het nie 'n bedekking nie. Maar oor die algemeen lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Baie lekker gebly, dankie.

Die hele groep het die naweek ongelooflik geniet! Kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita L
Gesin met tieners

Goed toegerus, heerlik ontspannend met 'n wonderlike bosuitsig, naby die rivier.

Walking Tall is goed toegerus en baie netjies, met 'n groot boma en Jacuzzi. Die gereelde besoek van wild was 'n hoogtepunt. Heerlik, sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan N

Baie lekker gebly. Regte boservaring. Mooi skoon en netjies.

Walking Tall is baie mooi skoon en netjies. Sal beslis weer besoek. Ons het lekker gerus in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luana B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Luana B
Gesin met klein kinders

Die huis was nogal netjies.

Glase vuil, moes als oor was. Jacuzzi, hoekom ons spesiaal Walking Tall gekies het, het glad nie, soos in glad nie gewerk nie. Nie eens nadat daar mense gestuur is om te kom kyk. Bitter teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T
Gesin met tieners

Nice and neat.

Beautiful home with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W
Gesin met tieners

Kyk my sterre!

Ek sal beslis weer terug wees. Die kinders het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita W
Gesin met klein kinders

Very nice. Had everything we needed.

It would be nice if they had undercover parking for the cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa S
Saam met vriende

Baie lekker gewees, rustig en baie diere.

Het ons kuiertjie baie geniet. Goed toegerus en baie netjies. Baie diere in omgewing wat awesome was. Sal weer gebruik maak van Walking Tall Private Bush Retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourette P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette P

Hemel op aarde.

Baie skoon, netjiese huis. Jacuzzi was beslis wonderlik met diere wat reg langs jou kom eet, sal beslis weer by Walking Tall bespreek. My 18-jarige, 6-jarige en bejaarde ouma het almal dit vreeslik geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Lekker wegbreek van die stad.

Dit was heerlik om al die diere van naby te beskou. Ons het onder andere zebra, vlakvarke en volstruise gehad wat ons besoek het. Die bokkies en kameelperde was bietjie skaam, maar het ons so van 'n entjie beloer. Die huis is baie goed toegerus en ons het niks gekort om kos mee te maak ens nie. Daar is niks om oor te kla nie, maar 'n voorstel sou die volgende wees: Die loft was ongelooflik warm en die waaier het nie gehelp nie. Ek sou voorstel dat nog 'n lugverkoeler bo aangebring word. Dit is ook vreeslik warm in Desember so ons kon nie buite sit by die boma gedurende die dag nie. 'n Gazebo of skadunet aan die een kant sal dalk bietjie verligting buite bring. Die kommunikasie en diens was baie goed en ons sal beslis weer terug wees. Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige bosverblyf.

Ons het 'n baie lekker rustige naweek by Walking Tall gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met tieners

We really relaxed.

The travel from home was a bit far. Driving in Marloth Park we did see wild. Didn't have to go in the Kruger Park. The best is the Jacuzzi kept my boys busy. We will come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het regtig ontspan.

Die reis van die huis af was effens ver. Ons het wild in Marlothpark gesien. Hoef nie die Krugerwildtuin te besoek het nie. Die beste is dat die Jacuzzi my seuns besig gehou het. Ons sal weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Gesin met tieners

Regte Laeveld-atmosfeer wat 'n mens wil geniet.

Dis 'n ruim, moderne huis wat gerieflik toegerus is en my hele gesin het dit baie geniet. Die foto's op die webtuiste is net soos dit is: die binneversiering is stylvol vir die tipe huis, die diere kom wei langs die huis verby, volle DStv vir daai een program of sportwedstryd wat jy nie wil mis nie, en die groot braai-area kyk uit oor die veld. Die naaste bure is net-net sigbaar deur die bome, en jy bly privaat sonder enige steurnisse. Ons het nooit onveilig gevoel nie: die kampsekuriteit is 24 uur per dag aan diens en doen ook sigbare patrollering (baie vriendelike personeel). Daar is genoeg om in en om Marlothpark te doen. Die 2 ingange van die Krugerwildtuin is ook naby, maar as jy besluit om elke dag net by die huis te bly, bied dit genoeg om dit die moeite werd te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Gesin met tieners

Dit was baie netjies en gerieflik. Alles en meer wat mens nodig het.

Ons het uitruilstudente van La Reunion soontoe gevat en dit was vir hulle 'n wonderlike belewenis om die diere so naby te sien. Geriewe wat uitstekend, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D
Gesin met klein kinders

Dit was een naweek om te onthou.

Plekkie was baie goed ingerig, geen probleme gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V
Gesin met tieners

Well situated place with all requirements met.

Lovely place to stay, clean and have the necessary things to use. Love the Jacuzzi youth enjoyed it a lot. Will definitely visit it again with the youth in future. Thanks for a memorable weekend we could spend there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerville M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nerville M
Gesin met tieners

Comfortable, relaxing retreat with everything you need.

This was exactly what my family needed. This was without doubt one of the best places we have ever been to. The rooms are big and comfortable. The place is well maintained and everything was in order.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié S
Saam met vriende

Genotvol.

Het heel lekker gebly. Die toevoerwaterpyp na die Lodge het gebars en ons moes spook om iemand te kry om dit te herstel. Ons moes 'n breekskadedeposito van R1000 betaal. Hierdie bedrag is nog nie terugbetaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mia S

Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat Wildtuin wil besoek.

Dit was een van die lekkerste verblyf nog in Marlothpark. Zebras letterlik op stoep kom kuier. Die huis is baie goed ingerig en het alles wat jy benodig vir 'n wonderlike vakansie. Plek was baie skoon en netjies. Ons het lekker in die Jacuzzi geboer, definitief 'n pluspunt. As jy 'n lekker wegbreek benodig is hierdie net die regte rusplekkie vir siel en gees, sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntombi M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi M
Saam met vriende

Lovely relaxing weekend.

Johan was very helpful and his place is clean and has a "homey feel to it". We were fortunate enough to have a few four legged friends come and say hi. I would definitely visit Walking Tall again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christi T
Saam met vriende

Ons het deur heelwat akkommodasie in Marlothpark gegaan en ons besluit op Walking Tall was voorwaar die regte besluit!

Die huis is baie goed toegerus en daar was niks in die kombuis wat gekort het nie. Die kamers was baie netjies en die beddegoed mooi en het gelyk of dit splinternuut is. Die braaiarea met sy groot rooster is goed ontwerp om te kuier en steeds met die diere interaksie te hê. Dit was 'n ervaring en herinneringe om te koester. 'n Paar voorstelle wat ons wil maak: Die bedlampies se versierings pas baie mooi aan by die bosatmosfeer, maar dit maak dat die beligting baie flou is en dat ons nie in die aand in die bed 'n boek of tydskrif kon lees nie. Die badkamers het nie heeltemal so skoon soos die res van die huis voorgekom nie en spesifiek in die groot badkamer was die badmatjie baie vuil. Die kop van die stortmengerkraan (mixer) in die badkamer in die dubbelbedkamer was los. Webtuiste se advertensie en beskrywing van die slaapkamers kan verbeter word. Ons sou voorstel dat genoem word dat 3 van die slaapkamers op grondvlak is, met 'n addisionele 3 beddens in die solderkamer. Dit was 'n welkome verrassing dat ons nie trappe hoef te geklim het na die slaapkamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene O
Gesin met tieners

Ons sal beslis terug wees.

Lieflike huis in die hartjie van die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Gesin met klein kinders

Was most relaxing holiday I have had.

Feeling a part of nature with the Giraffe, Kudu, Zebra walking past or even up to you. Great way to truly experience South Africa. Walking Tall has all the things that you need to have - feeling home away from home. A short walk then you at Crocodile river, although Walking tall is just off the main road in Marloth - you don't hear the vehicles. Really look forward to planning our next trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Gesin met tieners

Baie heerlik.

Sal weer daar gaan bly, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so rustig met die rivier net in die pad af.

Sit op die stoep en sien die diere een vir een verby kom en kom hallo sê. 'n Slukkie water en hulle is weer op pad. Woonplek is baie gerieflik. Die 2 en suite-badkamers is net bietjie knap veral vir 'n groot man. Maar die res maak op daarvoor. Stap net met die pad af en die rivier vloei daar verby. Dit was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B
Gesin met klein kinders

Heerlike huis, goed toegerus, baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, het nou en dan die karre gehoor wat ry in Olifantstraat maar dit was draagbaar. Die kinders het heerlik fiets gery en in die bos gespeel. Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S
Gesin met klein kinders

Heerlik, skoon en rustig.

Een van ons lekkerste vakansies nog. Diere loop letterlik op die stoep rond en in die nag hoor jy leeus brul. Die Jacuzzi het die kinders besig gehou tot laat, terwyl ons rustig gesit en braai het. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir enige iemand wat die wildtuin wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques K
Saam met vriende

Netjies en goed ingerig

Plek was baie netjies en betreklik goed ingerig. Die en suite-badkamers is regtig net ongemaklik klein. Die voordeur kon nie van binne sluit nie oor die handvatsel stukkend was, maar het eienaar bewus gemaak. Die bou-geraas van die buurman was net heeltemal onaanvaarbaar. Dit het voor 06:00 in oggende begin en aangehou tot laatmiddag elke dag. Ek het dit met die bouer opgeneem en vriendelik versoek om dit darem net sagter te hou in die oggend, maar hy het my gesê om dit met die eienaar van huis by wie ek huur te bespreek wat ek wel gedoen het. Hy kon nie veel doen nie behalwe om my paar rand afslag te gee op 1 dag se bespreking, so my beplande tyd van rus en vrede was als behalwe dit. Ek vertrou die bouery sal voltooi wees in die volgende maand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerita B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerita B
Gesin met klein kinders

Awesome.

Sou gaaf wees om die opsie van 'n skoonmaker te hê. Ons is after all op vakansie. Huis en lapa is super gemaklik, die beddens ook. Sou ook nice wees as stoep kon sluit vir fietse en trommels. TV is great vir Super Rugby, vir die res was die kids buite. Het R200 gelos vir skoonmaak op laaste dag. Jacuzzi het kinders baie besig gehou ... fantastiese idee! All in all 'n great wegbreek. Sal weer gaan, beslis. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh S
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Alles was baie lekker en mooi en skoon en netjies, alhoewel my sussie se beursie uit haar kar gehaal en al haar geld gesteel is, maar anders as dit was dit fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 785
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 423, Marlothpark, 0000, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bb2f9edb26a8e113206019940d51e9fccf0792a43d1426613c41328f280a969e1c4e0bbb1056c8daff92da3e9104de25ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag (plek vir 9) 53 5 1 5 Karee Street 423 Marloth Park 0000 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379341459387 31.761034985285
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem