LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Walmer Heights Guest House | LekkeSlaap
+49

Walmer Heights Guest House

7 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gainsborough-singel 15, Walmer Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R698 R628 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walmer Heights Guest House is in die hartjie van 'n spoggerige buurt in Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 5 km vanaf die naaste winkelsentrums, gimnasiums, spa's en casino en sowat 50 km vanaf verskeie gewilde toeristebestemmings in die Oos-Kaap, insluitend Shamwari, die Addo-olifantpark en die Kragga Kamma Wildpark.

Slaapkamer 1 het 'n lieflike dubbelbed met linne van die hoogste gehalte en 'n ruim en suite-badkamer met 'n spa-bad. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskassie en lugversorging.

Slaapkamer 2 is 'n dubbelkamer met 'n halwe badkamer, Smart-TV met volledige DStv, internet en WiFi. Daar is lugversorging. Vier van die kamers het 'n uitsig oor die dek met die onthaalarea, braai, selfsorg-area en verhitte swembad.

Eindig jou dag af met 'n heerlike skemerkelkie op die dek, gekomplimenteer deur die lieflike stilte van die swembad en kaggel in die onthaalarea, waar maaltye, drankies, musiek en sport geniet kan word. Geniet 'n tradisionele braai of wegneemete by een van die vele restaurante, almal binne 'n 15 minute weg.

Met aankoms, kan jy jou motor veilig agter 'n outomatiese veiligheidshek en heining parkeer, of in die motorhuis met outomatiese toegang.

Dié huis is net 10 km vanaf die gewilde strandfront in Port Elizabeth en sy glorieryke Blouvlagstrande. Ons is ook net 5 minute vanaf verskeie gewilde stap- en bergfietsroetes in Nelson Mandelabaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Walmer Heights Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Gainsborough-singel 15, Walmer Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Walmer Heights Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
was R698
Vanaf R628
per nag (plek vir 2)
was R698
Vanaf R628
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gainsborough-singel 15, Walmer Heights, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm5XCnQUIBDpkqyet5vFciJfzgwtiaonSTSBjkU6OIpgZNNG0R7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R698, nou Vanaf R628  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 15 Gainsborough Crescent Walmer Heights 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.99334 25.55963
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!