Walmer Akkommodasie by Walmer Manor Guesthouse | LekkeSlaap
+52

Walmer Manor Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 16, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Walmer Manor Guesthouse skuil in 'n luukse woonbuurt in Port Elizabeth. Port Elizabeth lê aan Algoabaai se pragtige kusgebied en spog met die perfekte kombinasie van warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat.

Die gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers in die hoofhuis of 2 vrystaande selfsorg-eenhede. Al die eenhede het en suite-badkamers, spieëltafels, lessenaars en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot WiFi, 'n gaste-sitkamer, 'n eetarea, braaigeriewe en parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Besoekers aan Port Elizabeth kan uitsien na blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en meer as genoeg watersport-geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Walmer Manor Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 3de Laan 16, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Walmer Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 16, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtsNiY5pJi4zByPCLwkvyDyxlkKZjqgV9LMtsXfQfKSiWSWFdlz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 16 3rd Avenue Walmer 6065 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.97544165988 25.605120280951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za