Walmer Akkommodasie by Walmer Villiers Self-catering | LekkeSlaap
+45

Walmer Villiers Self-catering

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 175, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walmer Villiers Self-catering is ’n gastehuis in Walmer, Port Elizabethm en is naby die Walmer Park Mall en die 6th Avenue Mall. Die lughawe is 2,5 km ver, en die pragtige Summerstrand is 7,5 km van Walmer Villiers Self-catering af.

Verblyf word gebied in 7 gaste-suites wat elk slaapplek aan 2 volwassenes bied en elke suite is individueel versier en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die instansiegeriewe sluit ’n braai-area, pragtige swembad en veilige parkeerplek op die perseel in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Walmer Villiers Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Villiersweg 175, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Walmer Villiers Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersweg 175, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIBEaS94N0jRUN6L7j9P27X8dm8G5QdUWoF69C6r6PqrJ0JUY3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 175 Villiers Road Walmer 6065 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.980937 25.590919
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za