LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Klerksdorp

Walnut Grove   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elme S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Lekker! Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Puik ervaring! Die verblyf was bo verwagting. Skoon, netjies en gerieflik. Gasvrou so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Ons het net daar geslaap en gestort. Heel naweek motorfiets rally gehad. Ons het baie lekker daar geslaap. Alles is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venesse U
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Comfortable stay, well equipped. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Aangename verrassing, goeie waarde vir geld. Baie netjies, goed toegerus, baie skoon en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie mooi eenheid, sal weer bespreking daar maak. Baie lekker gebly. Eenheid baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, veilig en lekker. Vriendelik ontvang, rustig en veilig gebly, en die aircon was 'n plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Uitstekend! Walnut Grove is 'n netjiese selfsorg eenheid met alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoleen Vogel J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2026

Verkwikkend. Besonder lekker gebly, vriendelike gasvrou, meer as alles wat mens benodig, keurig, netjies, skoon en so stil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2026

Weg van die gejaag. Baie netjies en eksklusief. Gasvrou uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ZELNE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

31 Walnut Street, Meiringspark, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e35415944b8ec6a15fd6c096fa27dfc3abf2068a6506785d5163bce5b6a3835bcecde19c635825dec3a98d9b8f04fcb4a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 31 Walnut Street Meiringspark 2571 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.851161958126 26.625130739881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang