Walter Levy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Walter Levy is in die woonbuurt Panorama in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die N1-hoofweg, doendinge en besienswaardighede.

Die kamers het elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort in 1 van die kamers en ’n bad en ’n stort in die ander.

Verder is daar ’n TV met DStv Premium en ’n klein kombuis-area met ’n mikrogolf en yskassie, ideaal vir verhit-en-eet-maaltye. Koffie- en teemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Linne en handdoeke word voorsien en gaste kan die gratis WiFi geniet.

Elke eenheid het sy eie ingang en ’n veilige parkeerplek and toegang tot ’n privaat tuin.

Walter Levy is naby die Panorama MediClinic en ongeveer 15 km van die Kaapse middestad, Bloubergstrand en die wynroete af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Walter Levy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]