Riebeek-Kasteel Akkommodasie by 3 Walter Street | LekkeSlaap
+17

3 Walter Street

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walterstraat 3, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 600 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

3 Walter Street is 'n selfsorghuis in Riebeek-Kasteel, een van die oudste dorpies in Suid-Afrika, en is sowat 80 km vanaf Kaapstad geleë. Die huis is na aan die dorp met restaurante, winkels, kunsgalerye en 2 plaaslike bierbrouerye. Let asseblief daarop dat ons swembad nie vir gebruik beskikbaar is nie weens erge droogte.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 dubbelbedkamers, 3 en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die leefarea lei na 'n stoeparea wat oor die swembad en tuin uitkyk met die dorp en die berge van Riebeeck Kasteel in die agtergrond.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Walter Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir 3 Walter Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Walterstraat 3, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Walter Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walterstraat 3, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmSjQBh97XlXuw5e3eK6jbTBNd5SNbjX8LgAH26U79tqSbGDEMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 6 persone) 7 5 1 5 3 Walter Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.383642 18.890076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za