Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Walter Street

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Clare Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 3 Walter Street
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erna O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was perfek, netjies & skoon. Het ons naweek baie geniet.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luanne A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Always a treat to stay at 3 Walter Street.

We had the best time staying at 3 Walter Street and exploring around in Riebeek Kasteel. Clare is the best host and was very helpful and accommodating. We look forward to visiting again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luanne A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little piece of paradise!

A beautiful luxurious house that made you feel at home! So peaceful and quiet. Can't wait to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Walter Street se terugvoer

Thank you so much. We are glad you enjoyed the space as much as we do. We look forward to having you back.

3 Walter Street
Jané V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste huis! Alles is stylvol en so mooi skoon en netjies. Perfek geleë in 'n rustige buurt en tog naby alles.

Pragtige huis met alles wat mens kan moontlik nodig hê toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, stil, skoon, uitstekende diens.

Alles was heerlik, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous!

A lovely, private space with everything you need. Beautifully appointed and super safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B
Saam met vriende

Niks meer nodig nie.

Hierdie huis het alles wat mens nodig het! Die kombuis het al die toerusting wat mens nodig hê om lekker kos te maak. Die swembad is heerlik. Die tuin is pragtig. Alles is ruim en netjies. Clare was vinnig om terugvoering te gee op vrae en het die ekstra myl gegaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Walter Street se terugvoer

Nadia, thank you for the lovely review.
We look forward to welcoming you again in the future.
Kindest regards,
Clare

3 Walter Street
Veena M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple sophistication, understated stillness.

My competence at locution deny an earnest attempt at a description of this home. It must be said that a worthy description demands a few more pages at the least. 3 Walter Street emanates warmth and charm like few other places that we have had the privilege of visiting. After the lengthy lock down, it was a cooling hand across our jaded brows. There is a sense of rectitude here that is difficult to articulate. The living area is voluminous without making us feel distant, cold or separated. The bedrooms are exquisite without being pretentious. The bathrooms are luxurious and large enough to dance to Footloose, which I admit, I did do. This kitchen was made for dancing. It was probably a set for a Food Network television show. The appliances are of a quality that is expected from the mind that created this home and extends as far as including a pasta roller and a terracotta bread dome. (If you love Italian food, you will appreciate these.) There is also an electric kettle with 4 buttons, one of which gives a suggestion on how to dress for winter. (This will make sense when you see the kettle.) The entire house, from the sanitary ware to the bookshelf exhibits contemplated appointment without seeming curated. The yoga studio radiates with intensity, a passionate, simultaneous euphoria and calm. It is an outward expression of what yoga feels like within me. The patio is perfect for taking in the sweeping views of the Riebeek-Kasteel landscape and the garden. Well, my, oh my, the garden. The succulent garden is beguiling. I suggest seeking out the little iron chairs and table hidden among the olive trees that line the boundary of the property, to indulge in an afternoon tipple. Pictures do no justice whatsoever to this colossal yet inviting home. We will return soon. (And probably make an offer to purchase.)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Walter Street se terugvoer

Thank you for this beautiful review.
My heart is so warmed that you felt everything we seek to achieve.
This truly is a very special space that is loved
madly by the owners and all of us that care for her.
We look forward to welcoming you again.
With much gratitude.
Clare ( manager)

3 Walter Street
Carin O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, luuks, ontspannend.

‘n Heerlike kuier in die hartjie van Riebeek-Kasteel. Pragtige uitsig oor die vallei en stapafstand van die dorp. ‘n Rustige wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile Adriaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Ons het die voorreg gehad om 'n langnaweek hier te spandeer en ek kan werklik sê dis een van die mooiste, bekostigbaarste plekke wat ek nog in gebly het in Riebeeck! Die eienaar het soveel moeite gedoen, selfs hout gebring om 'n warm vuur te maak in die koue winter. Ek beveel hierdie plek vir enige iemand aan - of dit nou vir 'n troue is, of net vir 'n wegkom. Die is 'n juweel vir Riebeeck.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashe S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We did not wanted two go home!

Next level! Can't wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Walter Street se terugvoer

Thank you! I am so glad you enjoyed your time at 3 Walter Street. We look forward to seeing you again.

3 Walter Street
Brigitte E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte E
Besigheidsreis

Baie aangenaam en lekker.

Baie oulike plek. Lekker naby aan Malmesbury vir besigheidsdoeleindes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coral G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coral G
Saam met vriende

Fantastiese huis met uitsig om van te droom.

Die huis is mooi geleë en die kamers en dekor is pragtig, asook die tuin. Allles is silwerskoon. Beveel dit aan as bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nolene L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene L

Fantasties.

Hierdie huis se foto's doen nie reg aan wat jy kry nie. Absoluut fantasties. Super netjies, ruim, gemaklik en luuks. Ons gasvrou het aan als gedink om ons verblyf gemaklik te maak en selfs die volgende dag geskakel om te hoor of ons lekker geslaap het. Hierdie huis verdien 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Besigheidsreis

Absolute bederf en ek sal dit weer gebruik.

Baie mooi, stylvol en uiters netjies. Baie dankie vir die bederf met vonkelwyn. Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location and a stunning home.

Very friendly hostess and we could not have wished for anything more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walterstraat 3, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmSjQBh97XlXuw5e3eK6jbTBNd5SNbjX8LgAH26U79tqSbGDEMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 3 Walter Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383642 18.890076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem