Walton Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Walton Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op die eienaar se erf in die hartjie van Mill Park. Dié pragtige eenheid is veilig en in 'n stil woonbuurt geleë. Die rustige tuin maak die kothuis se atmosfeer lekker warm en verwelkomend.

Die oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers. Die kothuis het 'n platskerm-TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n draagbare braai. Japonne en gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan van die swembad gebruik maak en is welkom om op die onderdakstoep te ontspan. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is net een straat van Hoërskool Grey en Laerskool Grey af. Restaurante, winkels en hospitale is naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Walton Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Walton Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za