Walts Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Walts Place is geleë in die veilige Korsmans sluiting wat oor die Benoni Meer Gholfbaan uitkyk. Ons is slegs 15 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe gelee en het ook maklike toegang tot die winkelsentrums, snelweë, hospitale, sportgronde en casinos.

Walts Place word omring deur 'n pragtige tuin. Alle kamers het privaat ingange en stoepe, TV's, yskaste, mikrogolfoonde, gasvryheidskinkborde, dik gordyne wat die lig uitblok asook en suite-badkamers. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel en WiFi.

Ons het 'n lieflike, gemeenskaplike sitkamerarea en 'n kroeg om in te ontspan na 'n lang dag. By die swembad is twee lapas.

Ons verhuur ook ons groot lapa vir funksies, partytjies en konferensies. Dit is toegerus met 'n kombuis, kroeg en badkamer. Ons kan ook help met die spyseniering.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Walts Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za