Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walvis Bay Backpackers & Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v 5de Weg en Unionstraat, Walvisbaai Toerismekantoor, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Walvis Bay Backpackers & Self-catering bied selfsorg-eenhede op die randjie van Walvisbaai in Namibië se Erongo-streek. Dis naby geriewe en trekpleisters in die dorp.

Verblyf word in 4 chalets, 1 gesinseenheid en 1 slaapsaal met 5 stapelbeddens gebied. Elke chalet is oopplan en beskik oor 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke chalet het ook 'n leefarea met 'n slaapbank vir 'n kind en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei, breekware en 'n elektriese braaipan. Gratis WiFi en 'n staanwaaier is ook beskikbaar. Al die eenhede het braaigeriewe.

Die gesinseenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders, en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, kombuis wat goed toegerus is en 'n buitearea met braaigeriewe. Die slaapsaal word per bed bespreek en het 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Gaste kan ook avontuurdoendinge by die bestuur op die perseel bespreek. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Walvis Bay Backpackers & Self-catering
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Loamie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Ligging

  • h/v 5de Weg en Unionstraat, Walvisbaai Toerismekantoor, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Walvis Bay Backpackers & Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v 5de Weg en Unionstraat, Walvisbaai Toerismekantoor, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694a3e47bc65d92c7ceda6938d2ff3e25e5fc2b9468e658ac9ddb2bfa3c32c342328b390a877134b5cb18820ecaf07e8e350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Corner of 5th Road and Union Street Walvis Bay Tourism Centre 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.971017823461 14.499161554562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem