Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walvis Bay Backpackers & Self-catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Loamie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Walvis Bay Backpackers & Self-catering
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Roderick J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roderick J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die tipe akkommodasie was dit baie goed.

Die ontvangs was goed. Ons het veilig gevoel. Die ligging was uitstekend en pas by die karakter van die verblyf. Aan die anderkant was die bed van die hoofslaapkamer nie op standard, omdat dit ondersteun word met 'n plank wat regop staan om support te bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leila G
Gesin met tieners

Rustig.

Vriendelike personeel wat graag help; heerlike tweedehandse boekwinkel op 'jou' voorstoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dean V
Gesin met klein kinders

Rustig en goed voorberei.

Rustig woonarea en baie ruimte. So naby aan ’n hotel as wat mens kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walvis Bay Backpackers & Self-catering se terugvoer

Baie dankie Dean. Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer.

Walvis Bay Backpackers & Self-catering
Gerda W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en mooi.

Baie dankie vir 'n lekker naweek sonder issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walvis Bay Backpackers & Self-catering se terugvoer

Baie baie dankie Gerda,

Sien julle hopelik gou weer.

Groete
Loamie

Walvis Bay Backpackers & Self-catering
Raymond N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N
Enkelreisiger

Baie netjies.

Veilig en uiters bekostigbaar, met al die nodige geriewe vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Walvis Bay Backpackers & Self-catering se terugvoer

Baie dankie Raymond, ons waardeer dit baie. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete
Loamie

Walvis Bay Backpackers & Self-catering
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v 5de Weg en Unionstraat, Walvisbaai Toerismekantoor, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA694a3e47bc65d92c7ceda6938d2ff3e25e5fc2b9468e658ac9ddb2bfa3c32c342328b390a877134b5cb18820ecaf07e8e350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Corner of 5th Road and Union Street Walvis Bay Tourism Centre 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.971017823461 14.499161554562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem