WarmKaros

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

WarmKaros bied gemaklike, luukse selfsorgverblyf in die Oos-Kaap in een van Oos-Londen se invloedrykste buurte. Die instansie is sentraal geleë in Vincent Heights en ideaal vir besigheid of plesier.

Elke ruim en suite-kamer lei na ’n privaat dek wat uitkyk oor die inheemse woud, ryk met voëllewe. WarmKaros se kamers het elk ’n eerlikheidskroeg, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kamer het WiFi en lessenaars. ’n Elektroniese kluis en TV met DStv is ook beskikbaar.

Braaigeriewe is naby die kamers en gaste kan heerlik kuier saam kollegas of vriende in dié kalm omgewing.

Addisionele geriewe sluit wasgoeddienste, ’n swembad en kredietkaartgeriewe in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na WarmKaros gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za