Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warthogs Bush Lodge

Warthogs Rondawels
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rondawel het slaapplek vir 2 gaste in 2 enkelbeddens en daar is 'n en suite-badkamer met 'n semi-buitestort, 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, induksiestoofplaat, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die rondawel het ook 'n stoep met 'n privaat ingang en daar is nie TV in die rondawels nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let daarop daar nie TV's in die kamers is nie.
Gaste moet die volle bedrag vooraf betaal, aangesien daar geen betaalgeriewe by Warthogs is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornspruitweg 1, Langs die R560, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec0c307845c15ef340fa717f24bc3b71fa190d7767a9535ec9179677d2e60884bc8db7b8a33a73b07a9eebc80c5f29d2268b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 1 Doornspruit Road Off the R560 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.942619459905 27.531250404782
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem