Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warthogs Creek

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangpad 1875, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 R2 340 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Warthogs Creek is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark. Dit grens aan die suidelike kant van die Krugerwildtuin in Mpumalanga, Suid-Afrika. Marlothpark is net 16 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrug. Wild loop vrylik in die omgewing rond, tussen die huis en langs die rantvloeiswembad terwyl jy swem. Dit sluit diere in soos vlakvarke, koedoes, sebras, rooibokke, grys duikers, bosbokke, njalas, muishonde, kameelperde, volstruise, nagapies en veel meer.

Die ruim huis bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, 'n stort, toilet en twee wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Al die slaapkamers het lugversorging. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof, 'n elektriese oond, 2 dubbeldeuryskas-vrieskaste, 'n waskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n sitarea in die kombuis. Die sitarea het lugversorging en gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi. Gaste moet asb. hul eie besonderhede gebruik om flieks en reekse te kyk.

Die hoofslaapkamer en die sitarea het skuifdeure wat na 'n onderdakstoep met 'n groot etenstafel, 'n ingeboude braai, plonspoel, 'n boma met braai-area en vuurput lei. Die stoeparea is gelig en het pragtige uitsigte oor die diere wat verbystap.

Slaapplek

’n Bespreking by Warthogs Creek sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Warthogs Creek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Geelslangpad 1875, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Warthogs Creek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangpad 1875, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9740130e7220f7779398eb5ccce63e07b0b8c7a6f3f40c49ec97374461bf2ee7c3c1dfeb0a2500a774f18d441353fefd7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 340 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1875 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3397052 31.7763417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem