Kranspoort Akkommodasie by Warthog's Den | LekkeSlaap
+64

Warthog's Den

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karpsingel 451, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R720 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Warthog's Den sal ten tye van die COVID-19 pandemie streng volgens die toepaslike bepalings en regulasies optree en ook van gaste verwag om daarvolgens op te tree.

Warthog's Den is geleë in Kranspoort Vakansiedorp in die Loskopvallei se lieflike bosveld, 45 km noordoos vanaf Middelburg in Mpumalanga.

Ons bied slaapplek vir 13 gaste in 3 stylvol gemeubileerde gaste-eenhede sowel as 'n luukse safari-tent. Linne en badhanddoeke word voorsien en daar is koffie/tee stasies met vars beskuit. Al die eenhede en die tent is toegerus met lugversorging.
Die eenhede word elke derde dag skoongemaak, maar nie op naweke en Publieke Vakasiedae nie, tensy versoek teen 'n ekstra fooi.

Die perseel beskik oor 'n swembad met temperatuur beheer, geskik vir die warmer maande. Gaste moet net asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. 'n Jacuzzi is ook op versoek beskikbaar, teen ekstra koste, sien ekstras en fooie deel vir inligting.

Ons wildritte met 'n 4x4 voertuig is ook baie gewild.

Kranspoort se ligging is ideaal vir natuurliefhebbers en avonturiers. Daar is 'n groot verskeidenheid wildspesies op die plaas wat vry tussen die huise wei. Die plaas is 1000 ha groot en dit is veilig om te gaan voetslaan en bergfietsry. Kranspoortdam is ideaal vir visvang op vang-en-vrylaat-basis, maar wees versigtig vir krokodille en seekoeie.

Hier is meer as 200 voëlspesies en die 'n skuiling bied die ideale geleentheid vir voëlkyk en fotografie.

Kranspoort het ook 'n uitdagende 9 putjie-gholfbaan waar gholfdae en kompetisies gereeld gehou word.

Daar is 'n paar restaurante in die omgewing wat regtig aanbeveelbkan word.

Loskopdam is net 6 km van Kranspoort af en bied verskeie doendinge, soos visvangkompetisies en bootritte. Die Meraki Spa bied ook heerlike behandelings.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Warthog's Den
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Karpsingel 451, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Warthog's Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karpsingel 451, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99qnhOte8x8e0O1Q3GFsqglMX7rEhTS31qjVrXo6pKtVngfTWr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 451 Karp Crescent Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.425403295382 29.437174201012
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za