Warthogs Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Warthogs Rest is 'n pragtige lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed in die plaasdorpie Hoedspruit. Dis naby talle privaat wildreservate, die Krugerwildtuin en diereparke, en is die ideale vakansiebestemming weg van die skares.

Die grasdakhuis het 4 helderkleurige slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het lugversorging, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n volledige en suite-badkamer.

Die aardse kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel, koffiemasjien en basiese kookgerei. Die ruim leefarea het 'n TV, lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n eetkamerstel vir 8 gaste. Dit bied toegang tot 'n binnehof met 'n braai-area, swembad en oorgenoeg sitplek.

Daar is baie wild en voëls in die reservaat te sien. Ander doendinge sluit wildritte, veldfietsry, perdry en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by Warthogs Rest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Warthogs Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za