Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Hoedspruit Wildlife Estate is 'n residensiële landgoed in 'n natuurlike area, inwoners het gekies om hier te woon as gevolg van die rustigheid in 'n natuurlike omgewing wat die landgoed bied.
Moet abs. nie jaag nie - 40 km/h op teer en 20 km/h op gruis
Moenie rommel strooi nie
Geen troeteldiere nie
Moenie diere voer, nader aan hulle beweeg of hulle vang nie
Geen geraas of harde musiek nie
Geen vuurwerke, hommeltuie en geen toegang tot die groengordelgebied tussen 22:00 en 05:00 nie
Geen vure behalwe in die braaiput voorsien nie
Gaste mag nie hout bymekaar maak nie
Blus asb. vure wanneer julle nie by dit is nie
Neem asseblief kennis dat 'n boete van R2000.00 per oortreding gehef sal word
Die deposito sal terugbetaal word sodra gaste uitklok en indien alles in orde gelaat is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
559 Rooibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang