Watawiew

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watawiew is 'n grondvloer-eenheid in die hawedorp, Stilbaai-Oos.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuisie is toegerus met 'n yskasdie, vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oppervlak van die eenheid is ongeveer 110 m².

Die sitkamer het 'n uittrekbed en 'n TV met alle DStv-kanale. Die eenheid bied toegang to 'n patio met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien. Die tuin is omhein en bied veilige speelplek vir kinders. Die eenheid is sowat 800 m van die rivier en 1,3 km van die hoofstrand af.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos die Inverroche distilleerdery, Lappiesbaai-strand, Blombos-argeologiemuseum en verskeie voetslaanroetes.
Die eenheid is stapafstand van 'n restaurant, koffiewinkel en wegneemeetplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Watawiew sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watawiew gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za