Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-rylaan 43, Koro Creek Gholflandgoed, Modimolle Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterberg Inn Waterberg Accommodation bied gerieflike en bekostigbare selfsorgverblyf op die Koro Creek Bushveld Gholflandgoed in Nylstroom, Modimolle in die Waterberg-streek. Dit is net 28 km vanaf Bela-Bela. Waterberg Inn is die ideale gesinswegbreekplek vir gholf- en natuurliefhebbers.

Verblyf word aangebied in 5 tipes kamers/eenhede wat apart of saam bespreek kan word. Die Waterberg Inn Hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Daar is kamers 1 en 2 en ook 'n volledig toegeruste kombuis, kuierarea en 'n swembad.

Kamers 1 en 2 het elk 'n koninggrootte-bed. Kamer 2 het ook 'n solder met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte. Die eenhede bied toegang tot die swembad, gedeelde kombuis en 'n TV.

Die Boonste Kamer 4 is 'n oopplan-eenheid ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek aan maksimum 3 volwassenes en 1 kind. Die Klein Woonstelletjie Kamer 5 het 'n koninggrootte-bed en 'n klein kombuisie en bied slaapplek aan maksimum 2 volwassenes. Beide hierdie kamer en die woonstelletjie is ideaal vir korttermynverblyf vir gaste wat geleenthede in die omgewing moet bywoon. Hide Away het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is op die grondverdieping en het 'n privaat ingang.

Elke kamer het gratis WiFi. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit met beheerde toegang en 'n elektriese heining. Koro Creek Gholflandgoed is ook langsaan 'n natuurreservaat wat 900 hektaar groot is. Hier kan gaste diere soos koedoes, sebras, wildebeeste, ratels, rooibokke, duikers, elande, gemsbokke, kameelperde en bosvarke sien. Dit is die ideale verblyf vir gesinne, gholfspelers, natuurliefhebbers en sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Waterberg Inn
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 14

Ligging

  • Eagle-rylaan 43, Koro Creek Gholflandgoed, Modimolle Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Waterberg Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-rylaan 43, Koro Creek Gholflandgoed, Modimolle Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5c0a5a06035a911f79e9408f817f269884e5cf88cbe7faa3bbef6a3c3e9e9792d6b61de1f5e217b1506007ad060beaa285d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 43 Eagle Drive Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.698883706148 28.392308950424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem