Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Game Lodge

Lodge
Standaard dubbel-/2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is in die hooflodge geleë en is aangrensend tot die Eland-blok. Dit het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Kraakvars wit linne word voorsien. Koffie- en teemakgeriewe is besikbaar. Die skuifdeure lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig op die Waterberge en oor 'n dam.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Prys sluit in

Ontbyt, aandete en 'n wildrit per nag bespreek in.

Huisreëls

'n Matras vir 'n kind kan aangevra word.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is op die perseel verbode.
'n Wildrit vir 2 gaste is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lodge-kamers is in die Eland-blok geleë en het elk 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie gerieflike kamers het donker houtmeubels, kraakvars wit linne en uitstallings van abstrakte, versteende houtstukke wat uit die reservaat versamel is. Die skuifdeure lei na 'n rustige privaat stoep. Hiér kan gaste 'n uitsig op die Waterberge en oor 'n dam geniet. Dit is ook perfek om wild te sien en vir die voëls te kyk.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Prys sluit in

Ontbyt, aandete en 'n wildrit per nag bespreek in.

Huisreëls

'n Matras vir 'n kind kan aangevra word.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is op die perseel verbode.
'n Wildrit vir 2 gaste is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D180 Alma-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34bc2a804e1c98bd76ae1581100bfcddc84cb985de3ea63fb0a98a41d04a6bc436b61fe2ed8546af8909cf7a8e6abebcf1ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 2 mense D180 Alma Road Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.787779940726 28.153607347144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem