George's Vallei Akkommodasie by Waterbessiebos Cottage | LekkeSlaap
+4

Waterbessiebos Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pusela 165-plaas, GV65-5, GV 65, R528 , Georges-vallei, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 070 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Waterbessiebos is net 7 km buite Tzaneen op die Georges Valley-pad en dus 'n ideale oornagbestemming.

Dié selfsorg-houthuis het 'n oopplan-ontwerp, is 2 m bo die grond verhewe en is heerlik versteek en privaat van die hoofhuis. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en vars gemaalde koffie, tuisgebakte beskuit en vrugte is in die eenheid beskikbaar. Die perseel is veilig omhein en jy kan in vrede ontspan, kos in die gerieflike kombuis voorberei, of braai op die dek wat deur bosveld omring is.

Jy kan dalk selfs 'n bosbok, meerkat, muskeljaatkat, nagapie of ander apies anderkant die draad gewaar. Die kothuis word omring deur waterbessiebos (Syzygium Cordatum), mingerhout (Breonadia Salicina), Dopperkiaat, (Pterocarpus Rotundifolius), om maar net 'n paar te noem.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterbessiebos Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Waterbessiebos Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Pusela 165-plaas, GV65-5, GV 65, R528 , Georges-vallei, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Waterbessiebos Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 070
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 070
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pusela 165-plaas, GV65-5, GV 65, R528 , Georges-vallei, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlYjA3NTNkLTBhMzAtNDBlYS05NDBmLTZhMjE1NGMyMmVlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 070  per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 Farm Pusela 165 GV65-5 On GV 65 on R528, 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.849221770305 30.12957572937
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za