Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterblom in Pringle

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Prys sluit in
Suikerbos in Pringle
Selfsorg.
Kleinblom in Pringle
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar twee vriendelike Schnauzers by die hoofhuis bly en gaste mag met 'n blaf begroet word.

Met vooraf versoek kan troeteldiere by die Kleinblom-eenheid geakkommodeer word. Let asb. dat Kleinblom nie omhein is nie en gaste sal te alle tye 'n ogie op hul troeteldiere moet hou.

Suikerbos op die tweede verdieping is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

Moet asb. nie in die eenhede rook nie.

Wees asb. versigtig met die glasdeure, veral as dit winderig is. Op 'n stil dag, kan gaste die deure oopmaak en dit vashaak aan die buitenste muur. Onthou net dat daar dalk 'n bobbejaantrop in die omtrek mag wees. Hou dus alle vensters en deure toe indien gaste nie by die eenheid is nie. Die bobbejane kan die huis verniel as hulle dit binnekom.

Waterblom in Pringle het 'n septiese tenk en enige vreemde voorwerpe mag nie in die toilet afgespoel word nie.

Moet asb. nie vullis buite los nie. Sit asb. alle vullissakke in die drom voor Kleinblom. Vullisverwydering gebeur op Donderdae.

Pringlebaai is deel van die Kogelberg Biosfeer. Help ons asb. om mooi na die pragtige omgewing te kyk.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Promontory-weg 24, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a4a8b225cd8cf4d1a7c91b229b10813581de293ca108f7ec33415decf67d423a385b5640870ab194ed631dc617396559c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 24 Promontory Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.350252137893 18.813563798148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem