Waterbok Gasteplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tertius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Rethabile K - Jan 2024
Algehele gradering
We enjoyed our stay and the place is big for a family.
Corne S - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig en rustig. Skoon en netjies. Vriendelik ontvang en na behoeftes omgesien.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Johan J - Des 2023
Algehele gradering
Die 2 dae was deel van 'n week se wegbreek. Ons is van Nylstroom, lekker naby.
Rentia B - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese tyd gehad saam ons familie.
Adele V - Des 2023
Algehele gradering
Sielsverrykend.
Francis F - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Belinda J - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Esron B - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing stay.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Thank you Esron, hope to see you again in the near future.
Tertius
Oabona M - Jul 2023
Algehele gradering
Palace away from home #tranquil.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Morning Oabona
Thank you very much.
Tertius
Ilse J - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese netjiese en rustige gasteplaas! Tertius was 'n wonderlike gasheer.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Hallo Lise.
Baie dankie, Ons sien julle gou weer.
Tertius
Nico P - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Hello Nico,
Baie dankie vir ons review. Was lekker om julle te ontmoet. Sien julle gou weer.
Baie dankie
Tertius
Premila I - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful place to relax, beautiful nature and most of all the host was most accommodating, thank you so much.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Good Morning Premila-Family. Thank you for your review, hope we will see you again in the near future.
Blessings
Tertius & Marius
Jesse G - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxation, peace and tranquility at its best.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het.
Dit was regtig lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Tertius
Beryl A - Jan 2023
Algehele gradering
Value for money is an understatement.
Karen C - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik stil in die bos.
Chris V - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklike akkomodasie na lang dag op ons GS fietse.
Charne O - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Peet G - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflike stilte.
Lees meerWaterbok Gasteplaas se terugvoer
More Madga
Baie dankie vir julle kuiertjie, was lekker om julle te ontmoet. Ons glo ons gaan julle weer in die nabye toekoms sien.
Groete Tertius
Anelda V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Lood G - Mei 2022
Algehele gradering
Great.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie Lood.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Tertius.
Johann W - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Hayley M - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful venue - would be wonderful for a wedding. So many special touches. Very accommodating hosts and staff.
Lees meerLynette E - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige gasteplaas in die lieflike Bosveld.
Winnie F - Apr 2022
Algehele gradering
Our stay was perfect. The owner and his staff were amazing.
Wisane M - Feb 2022
Algehele gradering
We are going back.
Dorcas M - Jan 2022
Algehele gradering
The place is quite cozy and welcoming.
Johan C - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik by Waterbok Gasteplaas oorgebly en kan dit beslis aanbeveel.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete Tertius
Steward S - Jan 2022
Algehele gradering
Good stay, great customer care.
Godfrey R - Jan 2022
Algehele gradering
Fun, peaceful, hospitality exceeded our expectations.
Tilla D - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasies.
Dudu K - Des 2021
Algehele gradering
It was relaxing, the guests were very respectful, the noise level was very down.
Ann M - Des 2021
Algehele gradering
Awesome, beautiful and peaceful for family to bond and friends to connect.
Estelle G - Des 2021
Algehele gradering
Julle sien ons weer!
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Dries En Francie E - Des 2021
Algehele gradering
Lekker
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie dat julle iets geskryf het. Hoop om julle vinnig weer te sien hier by ons,
Tertius
Tarcey M - Nov 2021
Algehele gradering
Refreshing.
Charles R - Nov 2021
Algehele gradering
Nice, quite and peaceful.
Ebrahim B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier met my familie.
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Baie, baie dankie. Dit was lekker om julle gesin hier by ons te he. Hoop julle beplan julle volgende besoek hier by ons.
Tertius
Andre K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker vir naweke weg.
Annerie V - Sep 2021
Algehele gradering
Van ons daar gestop het die Vrydagmiddag was alles perfek! Vriendelike diens. Rondawel skoon, netjies, perfek! Ek sal dit altyd onthou as die naweek wat ek verloof geraak het aan die liefde van my lewe! Jip, hy het daar die vraag gevra.
Lees meerRuben R - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker, stil, mooi.
Celenta T - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker plek vir kinders.
Lizelle B - Aug 2021
Algehele gradering
Wat 'n pragtige stukkie grond! Ons is hartlik ontvang en het uitstekende diens ontvang! Waterbok Gasteplaas sal my beslis weer sien in die toekoms!
Nkateko K - Jun 2021
Algehele gradering
Peaceful and quiet!
Waterbok Gasteplaas se terugvoer
Hi Nkateko,
Thanks for the review. We are very pleased that enjoyed your stay here. Hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Mariana
- Kapasiteit: 53 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondagsloop-weg, Erfdeel 7 plaas Nooitgedacgt KR150, Vaalwater, 0530, Limpopo