Waterbok Gasteplaas
- Kapasiteit: 53 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondagsloop-weg, Erfdeel 7 plaas Nooitgedacgt KR150, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waterbok Guestfarm bied gerieflike verblyf aan op 'n plaas net 36 km vanaf Vaalwater en word deur natuur omring.
Gaste het 'n keuse van eenhede wat tussen 2 en 6 gaste kan akkommodeer. Die eenhede het enkelbeddens, koninggrootte-beddens, asook stapelbeddens en enkelslaapbanke en privaat badkamers met storte of baddens, en toilette.
Die kombuise is met tweeplaatstofies, mikrogolfoonde, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Alles eenhede is selfsorg.
Gaste het toegang tot 2 swembaddens, 'n pool-tafel, tafeltennis, veerpyltjies, gholf-oefenbof en visvang op kleinskaal, . Weens slegte opvangs is daar net WiFi op sekere gedeeltes van die gasteplaas.
Ons het 'n geen geraas/musiek-beleid uit respek vir al die ander gaste, maar dit kan anders vooraf gereël word.
Die instansie is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Die ou kerkgebou op die perseel is ideaal vir troues en 'n onthaalsaal is geskik vir tot 100 gaste. Spyseniering vir konferensies en troues en enige ander funksie kan gereël word. Skool- en kerkgroepe is welkom.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tertius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sondagsloop-weg, Erfdeel 7 plaas Nooitgedacgt KR150, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Waterbok Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 53 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sondagsloop-weg, Erfdeel 7 plaas Nooitgedacgt KR150, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom