Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watercrest Venue

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grahamweg, Perseel 396 Klipkop, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Watercrest Venue is 'n pragtige gastehuis in 'n prentjiemooi tuin in Pretoria se Bronbergvallei. Dis naby Pretoria-Oos en bied 'n vreedsame wegbreek aan gesinne en paartjies.

Verblyf word gebied in 5 kothuise. Elke kothuis is individueel versier en het slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Sommige kothuise het privaat kombuisies wat basies toegerus is.

Daar is ook 'n kroeg, gastesitkamer, konferensiegeriewe en 'n swembad op die perseel.

Watercrest Venue bied ook 'n funksie-lokaal en pragtige tuine, ideaal vir troues.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Watercrest Venue
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Grahamweg, Perseel 396 Klipkop, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Watercrest Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grahamweg, Perseel 396 Klipkop, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6594b797e24a1aa0a7ee54fc681349fdd7c8e7116b80218553cb7906242539b55e384e8bed267b8794cdef98a6071b75c8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Graham Road Plot 396 Klipkop 0081 Gauteng 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -25.899630528288 28.448772081097