LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterfall Guest House | LekkeSlaap
+87

Waterfall Guest House

10 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergerstraat 18, Vorna Valley Midrand, Johannesburg, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Waterfall Guest House is in Midrand, 'n lekker sentrale ligging tussen Johannesburg en Pretoria. Dis naby die hoof-sakesentra, restaurante, winkelsentrums, Mall of Africa, Gallagher Convention Centre en die gewilde woonbuurte Kyalami, Crowthorne, Blue Hills, Vorna Valley, Centurion en Fourways. Gaste kan tussen verskeie suites en kamers met verskillende geriewe kies om hulle behoeftes te pas.

Daar is 7 kamers en van die kamers het privaat stoepe.

Waterfall bied allerlei geriewe aan sakereisigers, en sal jou terselfdertyd so tuis soos by jou eie huis laat voel.

Lughawevervoer en pendeldienste is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 10 resensies vir Waterfall Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Bergerstraat 18, Vorna Valley Midrand, Johannesburg, 1686, Gauteng
  • Gaste dink Waterfall Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergerstraat 18, Vorna Valley Midrand, Johannesburg, 1686, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFPwopQPZubQW1ULGebsub5w2PRWGEfwvllAcvQ2N4rMG3ZJiIx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 4 18 Berger Street Vorna Valley Midrand 1686 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.002917249801 28.111052033079
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!