Waterfall Deluxe
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Line Road, Woodridge Park, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Waterfall Deluxe is 'n lieflike selfsorgwoonstel, geleë in 'n veilige kompleks in Rustenburg. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon met buitesitplek en braaigeriewe geniet, asook veilige parkering op die perseel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 97 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Line Road, Woodridge Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Line Road, Woodridge Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang