Opsomming van Resensie
Donovan A - Okt 2020
Gemiddeld
Professional, clean, extremely friendly!
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Good day, Mr Donovan
Thank you for your lovely reviews. It's our pleasure to host you on this special day.
We are regret not receiving your request for the full romantic setting as it is not included and cost extra fees. Sorry for any disappointment it caused.
Regards,
Waterfalls Boutique Hotel Team
Jessica P - Mrt 2020
Gemiddeld
Hulle het ekstra moeite vir ons gedoen, my man het 'n oogoperasie ondergaan en moes baie vroeg die volgende oggend weer by die dr wees, ons was te vroeg vir ontbyt en hulle het vir ons, ons ontbyt in wegneempakkies opgemaak. Hulle loop die ekstra myl! Pragtige kamers en die lekkerste steak! Vriendlike personeel en superskoon kamers.
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Liewe Jessica,
Dankie vir u geliefde resensie. Dit is ons plesier om u te ontvang.
Waterfalls Boutique Hotel Team
Sunet P - Des 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf. Baie dankie.
Anschen P - Okt 2019
Gemiddeld
Vriendelike, goeie diens. Heerlike kos.
Marius V - Jun 2019
Gemiddeld
Lekker rustig met kabbelende water in jou ore van die watervalle.
Emily M - Mei 2019
Gemiddeld
Big up to you guys and keep up the good work.
Suzanne V - Feb 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Lees meerAnzelde W - Nov 2018
Gemiddeld
Rustige en romantiese wegbreek in die stad.
Bongani M - Okt 2018
Gemiddeld
Very neat and attractive.
Fanus T - Sep 2018
Gemiddeld
Diens, verblyf, ligging en ontbyt was baie goed. Sal die plek definitief aanbeveel.
Werner L - Jun 2018
Gemiddeld
Baie netjies, my ma sê ook sy het baie lekker gebly en die plek is puik!
Bronwyn R - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantastic!
Marietjie L - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was uitstekend
Monja B - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlik gerus.
Pieter P - Feb 2018
Gemiddeld
Baie netjies, maar kamer stem nie met foto op webblad oor een nie. Verwarrend!
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Dankie vir julle goeie verwysing Pieter. Jammer om te hoor van die verwarring. Ons het 2 Honeymoon kamers elk met hulle uitsonderlike uitleg en tema. Miskien het jy die een met die binnetrap wou boek en toe die ander een gekry. Praat volgende keer met ons voordat julle reserveer dan maak ons seker jy kry die regte kamer.
Waterfalls
Stacey S - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Louis V - Sep 2017
Gemiddeld
Rustig.
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Jessica, dankie vir hierdie positiewe terugvoering. Ons streef na die beste diens en ervaring en indien daar enige probleme is, vra ons die gas om ons in te lig want dan kan ons onmiddelik daaraan aandag gee. Sou die gas egter 'n uitsonderlike ervaring gehad het, is dit fantasties om daardie terugvoer so te ontvang. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Waterfalls span.
Therese D - Sep 2017
Gemiddeld
Rather go out for dinner.
Lees meerWaterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Dear Theresa,
We have taken note of your review with some question marks. Firstly our restaurant menu contains different sections including starters, light meals, main dishes, deserts, wine, soft drinks and cocktail menu. Not sure why you have not asked the manager on duty about the wine list, because it forms part of our available restaurant menu. Secondly we do not stock rib eye steak which you are referring to. We are not sure what you mean with your statement that the spaghetti was questionable as it is freshly prepared when ordered. The problem however could have been resolved immediately should you have brought it to our attention. We apologise that your cheese cake was frozen in the middle, however on enquiry our manager's feedback was that it was immediately replaced with a new cheese cake desert on which you apparently were happy with. Lastly you gave our restaurant personnel a huge tip and did not offer any complaints on check out the next morning. In future please feel free do discuss any needs or shortfalls directly with the manager on duty and we will always bend backwards in order to fulfil all our guests needs. Please note that we have a convenience restaurant exclusively for our in-house guests. Should any guest however wants to have a "fine-dine" experience with an extended menu, we will gladly refer them to the many options in close vicinity.
Gerhard C - Jul 2017
Gemiddeld
Familiekamer teleurstellend.
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Gerhard, dankie vir jou terugvoer. Die opgradering van die familie kamer is reeds beplan en gaan binnekort gedoen word, wat dit 'n uitsonderlike kamer gaan maak wanneer families van tot 4 mense dit wil gebruik. Groete, Waterfalls
Soanet B - Jul 2017
Gemiddeld
Luukse bederf teen 'n sakpasprys.
Lees meerMadeleen H - Apr 2017
Gemiddeld
Wanneer daar geraas is, is ek ómgekrap!
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Hi Adrienne, dankie vir jou terugvoering. Ons het 2 bestuurders wat in 2 skofte per dag en aand aan diens is, vanaf 06:00 in die oggend tot 22:00 in die aand. Daarbenewens is die eienaar ook daagliks teenwoordig en betrokke. Ons het verder ook sekruriteit deur die nag aan diens. Ek is nie seker wat die lawaai is waarna jy verwys nie, ons het geen ander klagtes ontvang nie. Ons poog altyd om net die beste veiligheid en diens vir ons gaste te verseker. Groete Waterfalls Team
Marisa T - Feb 2017
Gemiddeld
Sentraal, skoon en waarde vir geld.
Koenie V - Des 2016
Gemiddeld
Baie vriendelike, gulhartige ontvangs en personeel.
Veronica F - Nov 2016
Gemiddeld
Daar word na elke behoefte omgesien en niks is vir die personeel moeite nie.
Tersia P - Okt 2016
Gemiddeld
Baie nice!
Stephaans En Rina B - Aug 2016
Gemiddeld
Excellent.
Ruaan K - Jul 2016
Gemiddeld
Asemrowend. Fantastiese ondervinding. Belewenis wat ons binnekort weer sal wil beleef.
Lees meerVeronica F - Mei 2016
Gemiddeld
Ongelooflik gemaklik, rustig en groot bederf!
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Veronica, dankie vir die mooi terugvoer. Dit is sulke ongelooflike gaste soos julle wat ons steeds motiveer om op top standaard te funksioneer. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet en sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang. Waterfalls
Marie P - Des 2015
Gemiddeld
Fantasties.
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Marie, dankie vir die uitstekende terugvoer wat ons definitief vir ons personeel sal deurgee. Ons sien uit om julle weer by ons te akkommodeer.
Groete Waterfalls Team.
Michelle O - Nov 2015
Gemiddeld
Ons verblyf was soos 'n wegbreek van formaat en 'n kort vakansie.
Waterfalls Boutique Hotel's terugvoer
Michelle, ons werk hard om AL ons gaste totsiens te groet met 'n ervaring wat spesiaal was. Jou terugvoer beteken vir ons baie en hoop ons om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete.
Lizo C - Aug 2015
Gemiddeld
Good hotel!
Mansoor B - Feb 2015
Gemiddeld
Beautiful, safe and ideally located
Adele D - Okt 2014
Gemiddeld
Geoie diens, maar pricey.
Francois K - Okt 2014
Gemiddeld
Baie rustige blyplek! Kliëntediens is uitstekend en die kos was baie lekker! Sal beslis weer hier bly!
Riaan C - Feb 2014
Gemiddeld
Lekke!
Nancy M - Jan 2014
Gemiddeld
I enjoyed everything
Mari M - Des 2013
Gemiddeld
Stil, rustig en skoon. Baie akkommoderend met die kinders.
Lees meerSalmon S - Jun 2013
Gemiddeld
Aangenaam het egter net die een nag daar oor geslaap maar kon geen fout vind nie
Tlotlo P - Mrt 2013
Gemiddeld
It was a nice and relaxed place
Daleen S - Sep 2012
Gemiddeld
Good
Rosalee V - Des 2011
Gemiddeld
Highly recommended.
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outeniqua-laan 200, Waterkloofpark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Geen kinders onder 7