Waterford Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterford Guest House bied selfsorg-eenhede in die hartjie van Constantia in Kaapstad. Die perseel is naby verskeie wynplase en net 'n entjie se ry van besienswaardighede af.

Verblyf by Waterford Guest House bestaan uit 3 uniek versierde woonstelle op die grondvloer. Dié eenhede het slaapplek vir 2 tot 5 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei, of verhit- en eetgeriewe.

Elke woonstel spog met gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Tuisgekookte ontbyt is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Die gastehuis spog ook met braaigeriewe, 'n swembad en boorgatwater vir die huis en tuin. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste sal gratis kaartjies na 'n museumtoer en 'n wynproe by Groot Constantia by die gashere ontvang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterford Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za