Waterfront 20
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - S Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Waterfront 20 is 'n selfsorgwoonstel wat smaakvol versier is en in die veilige Waterfront-kompleks reg oorkant die strand in Umdloti geleë is. Gaste kan 'n mooi see-uitsig van die balkon af geniet.
Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, en stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is skuifdeure wat na die balkon lei, wat spog met stoepmeubels en 'n see- en swembad-uitsig.
Die Waterfront-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Gaste het toegang tot motorhuisparkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 256
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- S Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
S Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang