Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Waterfront Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sally S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sally S
Gesin met tieners

A very happy time. We would love to go back one day.

Thank you, we shared a very special birthday celebration there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudy G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, very private and comfortable.

We had a great stay at the Waterfront Cottage. Very private location with easy access to the lagoon for swimming. The loadshedding meant that we had to plan certain activities (no electricity meant no water) but that was not cottage related and with the help from Alison who introduced us to the ESP app it could be easily managed. When we had certain questions, Alison was very quick in responding. In the end we stayed 3 extra days and we have added the cottage on our list of locations to include in next year itinerary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Wonderlike ligging en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly by Waterfront Cottage. Die ligging is fantasties en ons het dit baie geniet. Daar is net 'n paar dinge wat mense moet besef: 1. Die pad is nogal steil en dit is bietjie moeilik om daar te kom met 'n gewone kar. Bakkies of 4x4's is fine. 2. Elke 2 slaapkamers deel 'n en-suite badkamer (d. w. s. die kamers het albei deure wat na die gedeelde badkamer lei). Dit is 'n bietjie ongemaklik om die badkamer so te deel tussen verskillende paartjies, maar ouers met kinders sal nie 'n probleem hê nie. 3. Daar is geen bad nie, so ouers met klein kindertjies sal dalk sukkel. 4. As daar loadshedding is, is daar geen water nie, so mens moet jou stort mooi beplan en sorg dat jy genoeg drinkwater saamvat. 5. Daar is geen koskas nie so die kombuis is effe moeilik om netjies te hou. Daar is wel 2 yskaste, so mens gebruik dit maar vir 'n koskas. 6. Die sitkamer is nogal knap vir 8 mense, maar daar is 'n heerlike groot stoep wat opmaak daarvoor. 7. Daar is WiFi, maar nie 'n Smart TV nie, so vat maar 'n tablet of laptop as jy Netflix wil kyk. Daar is wel baie bordspeletjies, so TV-kyk is nie eintlik nodig nie. Verder is die ligging absoluut fantasties. Jy kan nie beter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Cottage se terugvoer

Thanks Susan for the feedback.
We will look at improving as per your suggestions. We are looking to add an inverter.
Please advise re the cleanliness as you have rated us a 3 and we do have a cleaning service so would like to take it up with them.

Waterfront Cottage
Brenda S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda S

Absolute tranquillity. House has everything you need. Had a very comfortable stay.

The road is not suitable for a low vehicle. Also some extra blankets would be welcome as the rooms do get quite cold at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Cottage se terugvoer

Thank you for the feedback, will definitely add some blankets.

Waterfront Cottage
Robyn N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn N
Saam met vriende

It was a wonderfully relaxing time in the most exquisite spot! The host was incredibly accommodating of us and our needs. The house is clean, well-equipped and in the perfect location. Would highly recommend!

The house was the perfect spot for a relaxing getaway - equipped with everything you need. It is right on the lake which we made use of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly-jade S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-jade S

Fantasties.

Absoluut fantasties. Was net bietjie moeilik om die plek te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floreen H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Floreen H
Saam met vriende

Dit is 'n pragtige plekkie.

Jy kan op die stoep sit en die rustigheid van die natuur geniet of in die water baljaar wat net 'n paar treë van die huisie af is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staatspresident C R Swart-weg, Westerse Knysnakop, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ae9e4dc2bb88cc60f8d514f21574eca97a3adaf7347a8c4e3df4bf486810d81f946696c38acba9590101f937d3d0aca176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9) 7 5 1 5 State President C R Swart Road Western Head 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064561516279 23.04186772036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem