Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n enkelwoonstel met 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Dit het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n yskassie en mikrogolfoondjie. Daar is toegang tot die gemeenskaplike leefarea met 'n binnebraai, 'n eetarea en die gedeelde kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, breekware en eetgerei. Die kamer bied toegang tot 'n stoep met meer as 1 braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 2 het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4, met 'n slaapbank vir 'n ekstra kind in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ingeboude kaste. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die sitkamer het 'n pragtige uitsig oor die see en 'n slim-TV met DStv. Gaste kan hul eie Netflix-intekening gebruik. Gratis WiFi is ook op die perseel beskikbaar. Die woonstel bied toegang tot 'n stoep waar gaste die pragtige sonsondergange kan geniet. Daar is ook 'n buitebraai en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n binnebraai en 'n gedeelde volledige kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec23584fc0da7aa4263cf7b429b1a37544c632af7bf23e849bb023d27580bf2db2742eb0adca45013d81b2b8e12fe00cf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 19 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.107495185765 18.304369364431
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem