LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterfront | LekkeSlaap
+42

Waterfront

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Waterfront
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rassie H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie H

Awesome.

Waterfront is 'n awesome plek met 'n pragtige see-uitsig. Wens ons kon langer bly. En ons was baie vriendelik verwelkom. Sal definitief weer daar gaan kuier. En daai binnebraai is epic.

Louis V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Awesome place, well-situated and a clean place.

Waterfront is a awesome place to have a holiday, if you want to rest this is the place, will definitely visit it again.

Waterfront's terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te akkommodeer. Rustige, vriendelike gaste. Hoop om julle weer te sien. Mooi bly.

Waterfront
Sonja B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Gesin met tieners

Heerlike oorstopverblyf met ’n pragtige uitsig

Waterfront was vir ons ideaal vir die 2 nagte wat ons wou oorstaan in Lambertsbaai. Baie vriendelik, baie netjies. Lekker gekuier.

Waterfront's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering! Ek hoop om julle gou weer hier te sien. Was 'n plesier om julle hier te akkomodeer. Mooi bly!

Waterfront
Gerda S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S
Gesin met tieners

Lekker.

Was teleurgesteld in dorp. Blyplek het opgemaak.

Waterfront's terugvoer

Baie bly dat julle gelukkig was met die akkomodasie! Ek hoop om julle weer te sien. Die feit dat die strande gesluit is agv Covid, plaas beslis n demper op n seevakansie en algemene atmosfeer in die dorp. Hoop julle sal terugkom wanneer alles weer terug is na "normaal". Mooi bly!

Waterfront
Esme T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme T
Gesin met tieners

Gasvryheid, vriendelikheid, besorgdheid.

Trieka is die beste. Met ons aankoms het sy ons verwelkom en alles gewys. Haar huis is baie pragtig binne en buite. Dis familievriendelik. Sal weer gaan vir 'n naweek met familie.

Waterfront's terugvoer

Dankie Esmé. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike, rustige gaste. Mooi bly.

Waterfront
Robert V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Saam met vriende

Baie netjies, gemaklik en stunning ligging by die see.

Drika het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Baie baie dankie, ons het baie lekker gebly!

Waterfront's terugvoer

Baie dankie. Dit was aangenaam om julle hier te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly.

Waterfront
Lemich M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemich M
Gesin met klein kinders

Breathtaking views, peaceful surroundings

We had a lovely stay at Waterfront accommodation. The host Drika went out of her way to make us feel at home. We took our younger kids with and the place is child friendly, however the wooden floors became too much fun for them.

Waterfront's terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien. 5 ster gaste. Die houthuis en houtvloere skep juis n unieke atmosfeer, so ons gee glad nie om wanneer die kindervoetjies raas op die houtvloere nie.

Waterfront
Pieter V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Lieflike ervaring

Die uitsig oor sie see is asemrwend en binne n paar meter is jy op die sand. Drika is n uitstekende gasvrou en het ons baie welom laat voel. Defnitief n plek waarna ons sal terugkom. Die huis is besonders goed toegerus en n lekker kuier somder wind.

Waterfront's terugvoer

Baie dankie. Beslis 5 ster gaste. Het heerlik saam met julle gekuier. Hoop om julle en die familie gou weer te ontvang.

Waterfront
Isabella K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella K
Saam met vriende

Rustig.

Net wat ons nodig gehad het vir vinnig wegbreek.

Waterfront's terugvoer

Baie dankie!!! Hoop julle kom sommer gou weer kuier. Julle was 5ster gaste. Groete. Drika

Waterfront
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA975ffe6a5cc1cad14eec59eb8ed8ecfc047e181e19bc31b5d8ca4c25cc9e419fdd607104f879c20ade507f1dc687a142e621?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 19 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.107495185765 18.304369364431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!