Waterfront Guest House
Beskrywing
Waterfront aan die eindpunt van Carolina, Mpumalanga, is die ideale rustige oornagplek vir toeriste op pad na Swaziland, Nasionale Krugerwildtuin en die welbekende Mpumalanga Laeveld.
Elke kamer het sy eie en-suite badkamer, satelliet-TV, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, mikrogolf, elektriese komberse op die beddens en verwarmers vir die koue winters. Elke kamer het sy eie privaat stoepie met 'n uitsig op die dam met 'n oorvloed watervoëls.
Daar is 'n lessenaar, stoel, WiFi en leunstoel wat sakereisigers tuis sal laat voel en ook 'n toesluitmotorhuis.
Die gastehuis is omring deur veld, 'n dam en 'n heuwel en het 'n baie rustige atmosfeer. Die tuin is 'n lushof met sy bankies en waterpunte. Geniet die uitsig oor die tuin en dam wanneer jy 'n heerlike ontbyt in die eetkamer nuttig.
Swaziland is 100 km daarvandaan, Nasionale Krugerwildtuin is 222 km daarvandaan en die welbekende Mpumalanga Laeveld is 125 km daarvandaan.
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Waterfront Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |