LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterfront Guest House | LekkeSlaap
+22

Waterfront Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinelaan 32, Robindale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R820 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Waterfront Gastehuis is in Randburg geleë in die bekoorlike dog spoggerige voorstad Robindale.

Verblyf word aangebied in 5 unieke suites wat elkeen hul eie styl het. Elke suite is ingerig met 'n dubbelbed met 'n gehalte matras en kraakvars linne asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het 'n patio wat uitkyk oor die pragtige tuin.

Veilige parkeerplek word voorsien in motorhuise met afstandbeheerde deure, sodat jy net kan ontspan en al die geriewe wat ons bied kan geniet.

Dit is naby verskeie restaurante en goeie winkelsentrums en is die ideale oornagplek vir besige sakereisigers, toeriste en gesinne.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Tuinelaan 32, Robindale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinelaan 32, Robindale, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyMzBjZTM5LTU4NmItNGE1Ni1hNmQ0LWNiZWY3OWQ2ZjViNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 32 Tuin Avenue Robindale, Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.11196 27.99496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!