Waterfront Guesthouse & Venue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wanneer jy die magtige Oranjerivier van die Drakensberge af volg tot waar dit deur die Kalahari woestyn loop, sal jy die pragtige rivierdorpie, Upington vind. Aan die oewer van die lieflike dorp se rivier is Waterfront Guesthouse & Venue.

Kenners sê dat as jy eers die water van die Oranjerivier geproe het, sal jy altyd terugkeer om die stilte en rustigheid van die Oranjerivier hier by Waterfront Guesthouse & Venue weer te ervaar.

Waterfront Guesthouse & Venue sal jou kuiertjie onvergeetlik maak terwyl jy vriende maak om die braaivleisvuur. Kyk die sonsondergang oor die Oranjerivier om nog 'n dag in die "Groen Kalahari" af te sluit.

Ons bied ruim en gemaklike en suite-kamers met DStv, koffie- en teemaakgeriewe ens. Gaste kan drankies in die gastehuis se dameskroeg of om die braai geniet. Jy kan ook in die natuur ontspan en die natuurskoon van ons perseel geniet.

Waterfront Guesthouse & Venue bied ook konferensiefasiliteite vir sakesaamtrekke, seminare, ens. Ons is ook die ideale bestemming vir spesiale geleenthede soos troues, huweliksherdenkings en verjaardagvieringe - ons bied alles eksklusief en privaat aan. Die Waterfront Guesthouse & Venue kan ook groepe en reisigers akkommodeer.

Die bogenoemde word deur ons professionele, vriendelike en behulpsame personeel aangebied. Ons sal jou bedien en jou wildste drome oortref. Ons wil verseker dat jou verblyf of geleentheid hier by ons gerieflik, genotvol en onvergeetlik sal wees!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterfront Guesthouse & Venue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]