Muckleneuk Akkommodasie by Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk | LekkeSlaap
+102

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

79 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 79 resensies vir Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Joanne M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

It was strange that the bathroom door doesn’t have a latch so we had to prop it closed with a chair. The shower leaks which soaked the bath mat. I didn’t get to tell anyone as we left very early, would be great if these things were taken care of.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Good day Joanne

Thank you for informing us and we will look into it.

Regards
Chantelle

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Riëtte L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riëtte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, bereid om wysiging te maak.

Was verbaas oor goeie diens. Rustige atmosfeer, kon nie dink mens was in die stad nie. Ons moes onverwags 'n ekstra nag oorbly en ons het geen probleem gehad om nog 'n nag te bespreek nie. Baie goeie diens.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi boodskap in tye soos die help positiwiteit vir klein besighede.
Laat positiwiteit heers.
Julle is enige tyd welkom terug.
Groete
Chantelle

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Steven V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon.

Baie naby die hospitaal.

Kate O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

Beautiful place with stunning bedrooms and the garden is gorgeous! Didn't feel like I was in the city! Would definitely recommend it!

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Thank you for your kind words!
Your are welcome back anytime!
Regards
Waterhouse Team

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Annemarie H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waterhouse het voldoen aan ons behoeftes.

Ons kamer was netjies en gerieflik. Die ligging is uitstekend vir hospitaal sake. Alles was daar soos belowe behalwe die kamerjaponne soos op webblad beskryf. Kan aanbeveel word.

Annelize A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Bietjie maintenance nodig in kamer. Het gevra vir die kamer wat ons die vorige keer gehad het met stort omdat ouer dame nie kan bad. Toe kry ons kamer met bad.

Hester V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Enkelreisiger

Veilig en gerieflik geleë.

Sien sterre.

Leanie R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie R
Gesin met tieners

Heerlik gebly! Pragtige plek en baie rustig.

Word hoog aanbeveel. Baie naby aan ZAH geleë. Beddens slaap heerlik en verblyf was oor die algemeen fantasties.

Derick S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick S
Enkelreisiger

Adequate for my purpose.

Room comfortable, breakfast pleasant, would have preferred a global news channel.

W.t O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W.t O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ontang vriendelik en professioneel. Rustig en heerlike ontbyt.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, bly julle het dit geniet by Waterhouse Guest Lodge.

Groete,
Chantelle

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Michael B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfortable accommodation.

We enjoyed our stay at Waterhouse as it was comfortable, well equipped, conveniently situated in Pretoria, beautiful tranquil gardens and friendly staff with secure parking.

Erica 2 - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica 2
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Was baie lekker en rustig om hier te bly. My man moes oorslaap in die hospitaal en die gastehuis is so naby die hospitaal. Ek het oorgestap soontoe, behalwe met aand besoek. Sal vir seker weer hier oornag as ons eendag weer in daai omgewing is. Baie dankie.

Manie K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, diens was uitstekend.

Ons het baie lekker gebly, baie sentraal, maar nogtans rustig. Alles was netjies en skoon. Personeel was baie behulpsaam. Parkering was goed en veilig.

Danie L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed van diens tot slaap.

Alles na ons sin. Kan en sal hulle aanbeveel en weer gebruik maak.

Gerhard K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Dit is 'n plek om te besoek. Alles is puik.

Nina V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V
Enkelreisiger

Baie rustig, sal nie sê jy is daar in die middel van die besige stad nie.

Baie netjies, mooi tuin, mooi kamer, baie rustige atmosfeer. Sal Waterhouse Guest Lodge enige tyd aanbeveel.

Gerhard K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Waterhouse Guest Lodge bied alles wat 'n gas verwag. Ek en my vrou was al voorheen daar en sal beslis weer teruggaan.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Goeie More Gehard,

Baie dankie vir die mooi kommentaar oor julle verblyf by ons Gastehuis ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle dit so geniet het by ons en ons sien uit daarna dat julle weer kom bly by ons.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Lauren D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

We were comfortable and received good service.

Chifarai D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chifarai D
Gesin met klein kinders

The only challenge is that l stayed there when they were closed so l could not really rate their customer service.

The only problem l had was that the place was closed and l did not have keys to the gate so it meant having to ring reception every time for access.

Ane K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane K
Saam met vriende

Besonders!

Dit was die beste gastehuis wat ek sover al in gebly het, vriendelike staf en beeldskone kamers! Sal definitief teruggaan en aanbeveel vir vriende. 5-ster!

Gerhard K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Waterhouse is baie gerieflik geleë en bied alles wat jy as gas benodig. Regtig 'n plek om van gebruik te maak.

Jolandie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandie B
Gesin met klein kinders

Het regtig lekker geslaap en was stil.

Vriendelike hulpvaardig personeel. Kamer was skoon en netjies. Kan miskien bietjie meer aan die sekuriteit van die houtdeur doen by kamer.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar oor ons Gastehuis ons is bly julle het die verblyf by ons geniet .
Ons sal na die veiligheid opsies kyk om die kamers net bietjie meer veiliger te maak.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Elgin M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elgin M

Waarde vir geld.

Baie netjies. Skoon en rustig, sal dit aanbeveel.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor ons Gastehuis ons is bly dat julle geniet het.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Adriaan K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan K

Ons is rustig

Ons kon glad nie slaap, honde wat heel nag blaf.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar wat jy gegee het oor die verblyf.
Ons is jammer oor die bure se hond wat julle wakker gehou het.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Annelize A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak kommunikasie.

Na aankoms het ons gesê ons moet betaal vir ontbyt. Nee sê ontvangs, dis ingesluit. By ontbyt word daar nie vooraf gesê wat die goedkoper ontbyt insluit. Elke gastehuis is verskillend. Hul neem seker aan jy weet. Die volgende dag kry ek email dat ek R90 skuld vir ontbyt. Sluit ontbyt in by prys en klaar. As persoon nie ontbyt wil hê, haal hul dit af.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Annelize baie dankie vir jou kommentaar oor die verblyf by ons.
Ons se by voobaat jammer oor die onaangenaamheid wat julle ervaar het in terme van die onbyt.
Ons sal daaraan werk en deffentief ons kommunikasie in verband met onbyt verbeter en verskerp.
Ek het ook met die person gepraat wat julle inbespreek het om seker te maak oor die aspek.

Groete,
Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Andre D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Besigheidsreis

Gaste se versorging is hoog op hul prioriteit.

Hierdie gastehuis word professioneel bestuur en alles is 100% in plek. Die geboue sowel as die tuin word pynlik netjies versorg en die heerlike reuk van sterjasmyn in die tuin stem 'n mens rustig wanneer die plante in die na-middag besproei word. Die kamers bied presies wat mens nodig het met topgehalte linne en beddens. Die koffiestasie het oordentlike kitskoffie met Old Brown Sherry as 'n 'n ekstra bederf. My kamer het uitgeloop op 'n houtdek wat lei na die tuin, met jou eie buite-tafel en stoeltjies. Sal beslis die gastehuis weer aanbeveel. Ek was daar op 'n sake-reis.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Goeie Middag Andre,

Eerstens baie dankie vir die mooi kommentaar wat jy gelewer het oor ons gastehuis, ons waardeer dit opreg.
Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het by ons gastehuis.
Ons wil deffentief die atmosfeer skep waarby 'n mens in n mooi kamer bly en voel of jy tuis is.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Anzel J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel J
Saam met vriende

Die Waterhouse Guest Lodge is ongelooflik mooi en veilig. Vir seker 'n plek waar ons weer sal oornag.

Hierdie plek is vir seker waarde vir geld en bly een van die mooiste gastehuise wat ek al in my lewe besoek het. Die dekor en atmosfeer is uit hierdie wêreld en dan praat ek nie eers van die dienste nie.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Goeie dag Anzel,
Baie dankie heel eerstens vir die goeie kommentaar wat julle gelewer het oor ons Gastehuis.
Ons waardeer dit en is verseker bly dat julle n tuiste hier by ons gevind het.
Saam met die dekor wat ons skep wil ons mense ook tuis laat voel.
Ons is bly dat ons dit kon skep het vir julle.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Anna Marie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie S
Saam met vriende

Heerlik, rustig en mooi.

Baie mooi, rustige en veilige omgewing om te bly. Skoon, netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel om te oornag, tariewe uiters billik, sal vir seker weer en weer daarvan gebruik maak.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Goeie middag Anna Marie,

Baie dankie vir die mooi kommentaar oor jou verblyf by ons gastehuis, ons wardeer dit baie.
Ons sal jou verseker weer as n gas wil he dit is wat ons vir alle gaste wil skep dat jy n tuiste by ons vind.
Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Winifred F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winifred F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gemaklik.

Die verblyf was baie gerieflik en gemaklik. My man was in Jacaranda Hospitaal en dit was eenvoudig om heen en weer te ry. Peroneel was baie vriendelik. Baie dankie.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Goeie dag Winifred,
Baie dankie vir die goeie kommentaar oor ons gastehuis ons waardeer dit.
Vir alle hospital mense wil ons die gevoel skep dat te midde van stresvol omstandighede hier by ons nogsteeds soos huis moet voel.
Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Reneatte B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneatte B

Rustig.

Ons het die plekkie baie rustig gevind. Absolute uitstekende kliëntediens! Al die staf was altyd vriendelik en behulpsaam. Dit was die beste gastehuis wat ek nog besoek het.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar ons waardeer dit opreg.
Ons misie is om dit so te maak dat jy tuis voel en ontspan terselftetyd.
Ons is baie bly ons kon dit moontlik maak vir julle.
Groete Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Esna B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esna B
Besigheidsreis

Baie lekker en rustige omgewing gewees om te oornag.

Dit was 'n pragtige plek en ons het baie lekker geslaap. Ook was dit lekker naby die Jakaranda hospitaal waar ons vroeg die volgende oggend moes wees.

Deon V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Besigheidsreis

Billik, sentraal en netjies.

Baie goed, sentraal, netjiese en skoon en die diens was vriendelik. Sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Greg S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg S
Enkelreisiger

Baie skoon plek met baie goeie kliëntediens en veilig.

Waterhouse is 'n baie skoon en veilige plek. Die bestuurderes het dadelik na my versoeke omgesien en was baie behulpsaam. Die personeel oor die algemeen was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is perfek vir mense wat besoek lewer aan ZAH en omliggende gebied. Waterhouse sal ek aan enige iemand voorstel wat in daai area is.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Baie dankie eerstens vir die fantasies komentaar oor ons gastehuis en jou verblyf by ons.
Dit is vir ons baie lekker om gaste altyd tuis te laat voel.

Ons waardeer opreg die goeie komentaar.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Jess M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess M
Enkelreisiger

Friendly, helpful staff, very comfortable accommodation!

Stayed over to assist a family member who was a patient at Zuid Afrikaanse hospital: the situation is perfect and I was able to walk over to visit, didn't have to deal with traffic, and stayed in very comfortable accommodation. I recommend this guesthouse without reservation!

Nicoletta K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoletta K
Gesin met tieners

Baie netjiese plek met baie vriendelike en behulpsame werkers.

Waterhouse Guest Lodge is 'n baie netjiese plek, oase in Pretoria vir buitelanders. Ek is baie beïndruk met die werkers, baie vriendelik; gaan uit hulle pad om gaste te help. Sal definitief weer daar gaan bly en ook vriende aanbeveel.

Hannie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie V

Lekker rustig en veilig.

Kamers ruim. In Magnolia is die badkamer bietjie nou vir persoon met loopraam en krukke. Goed geleë.

Tanya D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Netjies, vriendelik en skoon.

Sien sterre.

Janine W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine W
Enkelreisiger

Ideale verblyf vir hospitaalbesoekers.

Skoon en netjiese opset met alles wat jy benodig. Perfekte ligging vir besoekers aan die Zuid Afrikaanse Hospitaal.

Henriette V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vol karakter.

Baie aangenaam en stylvol. Pasop net vir verwarring - daar is twee suster gastehuise met dieselfde naam maar in verskillende areas.

Hannie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie V

Gerieflik skoon en ligging gerieflik na by die hospitaal en veilig.

Kamers baie gerieflik. Toiletgeriewe vir persoon met loopraam of krukke ongemaklik bekombaar.

Annemieke N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, heerlik gebly! Ontbyt is ook heerlik.

Pragtige gastehuis, vriendelike staf, baie veilig gevoel. Sal beslis weer hier kom bly!

Tanya V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Gesin met tieners

Heerlik dankie.

Heerlike plek. Lekker ruim vir groter kinders.

Annette M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak!

Dit kamers was netjies. Die ontbyt was teleurstellend! Daar was nie eers genoeg tafels gedek vir die aantal gaste wat ontbyt genuttig het nie! Ons het 2 nagte oorgebly. Daar was geen filterkoffie nie! Volgens ander gaste wat alreeds 'n week daar was was die verskoning dit is klaar! Hoe moeilik kan dit nou wees om oor die straat te stap en te gaan koop? Die spek is klaar. Dit verstaan ek ook nie! Mens vries voorraad en sorg dat daar ten alle tye genoeg voorraad is. Die bestuur van die oord is uiters swak! Waterhouse is só geleë vir mense om oor te stap Zuid Afrikaans se hospitaal toe. Is oortuig daarvan dat die bestuur van die oorde vir hierdie swak diens verantwoordelik is!

Gerda G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ligging perfek naby ZA hospitaal.

Die elektriese prop vir die mikrogolf, yskas en ketel maak nie goed kontak nie. Was teleurgesteld dat yskas afgeloop het en nie aangeskakel was vir ons aankoms nie. Die kombuisvloer was nie baie skoon nie.

Isobel E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous, no other words needed.

Went into hospital and the stay was perfect.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk's terugvoer

Dear Sir/Madam,
Thank you so very much for the email you sent complimenting Waterhouse Guest Lodge. I know that you are very busy and much appreciate the time that you took to let us know that we are doing a great job for you.
I will be sure to pass along your kind words as it helps us when we know we have truly made a difference to those we serve each and every day. You are the type of customer we look forward to helping every day and make our jobs enjoyable.
Kindest regards,
Richard

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Hester N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het rustig geslaap en veilig gevoel en alles was puik, baie dankie.

Ek en my man kom van Tzaneen af en het die aand in een van julle kamers geslaap. My man moes vroeg die volgende oggend in die Zuid-Afrikaanse hospitaal wees, so ons het nie gebruik gemaak van die ontbyt nie. Ons was al in die 28 jaar van ons getroude lewe in baie slaapplekke, vakansieoorde ens. Ons opinie is dat julle by Waterhouse Guest Lodge baie skoon, netjies,vriendelik en aan alle behoeftes voorsien het. Ons gee julle 10 uit 10! Baie dankie en God seën julle. Sien julle gou weer! (Ons moet teruggaan hospitaal toe binnekort).

Evert K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en gasvry.

Het altyd gevoel ons is veilig. Naby Brooklyn Mall vir alle inkopie- en restaurant-behoeftes.

Lida R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit wat fantasties!

Sal weer van hulle gebruik maak, dit was baie aangenaam om daar te bly.

Jan Z - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gezellige slaapplaats.

Een gezellige slaapplek met leuk ingerichte kamers.

Renske P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renske P
Saam met vriende

Baie oulik!

Ons het baie van ons kamer gehou, dit was baie netjies en mooi! Die enigste negatief was dat ons stort nie gewerk het nie, die patent teen die muur was gebreek en ons het net genoeg koffie gehad vir een koppie.

Aart D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zeker een mooi verblijf.

Een heel mooi, rustig B&B, gezellig en goed centraal in Pretoria, makelijk te bereiken en een goed uitvals basis voor bezienswaardigdheden in Pretoria.

Juanita W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita W
Gesin met tieners

Baie rustig. Kamers mooi en dekor fantasties. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Baie rustig. Kamers mooi en dekor fantasties. Personeel vriendelik.

Angelique K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stoep nie skoon nie.

Die stoep gedeelte kort 'n was en meubels op stoep was vuil.

Mariaan D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan D

Baie geniet, netjies en veilig. Goeie kliëntediens.

Ontbyt geniet en tariewe vir ontbyt baie billik. Goeie diens ontvang en plek skoon en netjies.

Charmaine G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik en netjies.

Netjies en huislike plekkie.

Lukas M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornag verblyf in 'n rustige en veilige omgewing.

Ek het oornagverblyf gesoek vir my en my eggenoot en ek is bly om te kan se dat ek 'n diamant raak gevat het in Waterhouse Guest House. Die ligging van die gastehuis was lekker sentraal vir dit wat ons wou doen en ons het baie veilig gevoel in die rustige omgewing. Die vertrek is baie goed toegerus met smaaklike dekor. Ons het die oggend 'n heerlike ontbyt geniet voor ons vertrek het en alhoewel dit nie 'n buffet-ontbyt is nie was dit heerlik. Al die staf wat ons mee te doen gekry het was vriendelik en behulpsaam met 'n glimlag. Ek sal beslis weer van Waterhouse gebruik maak as ons weer in die omgewing moet oornag.

Angela Elizabeth V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angela Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant setting.

We were disappointed with the quality of the mattress and pillows. The mattress seemed to sag in the middle and pillows were almost 'non-existent' too soft. Very important for us to have good support both in mattress and pillows. I would recommend a good quality mattress 'memory foam' pillows. With good support everyone will sleep well. I was also disappointed to find waste bin in bathroom had not been emptied from previous tenant. Staff very friendly, lovely setting.

Claudette S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a peaceful environment and atmosphere.

The moment you enter the main gate, you will be welcomed by the garden soul of this lodge. It is a peaceful environment and loved its hospitality.

Efraim V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Efraim V
Gesin met tieners

Sal die gastehuis aanbeveel.

Atmosferiese verblyf met mooi dekor. Billike ontbyt. Ontvangs vriendelik, behulpsaam.

Retha B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf, skoon, netjies en baie veilig.

Dit was voorwaar 'n heerlike ondervinding en ek sal baie beslis weer gebruik maak van die gastehuis. Dit is stylvol en voel baie soos my eie tuiste.

Johanna Susanna D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna Susanna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Personeel vriendelik en hulpvaardig. Tuin pragtig en die stoepie is baie gesellig.

Nico K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kamers, luukse verblyf en briljante kliëntediens.

Ons was definitief baie beïndruk met ons verblyf, ruim kamers met 'n wonderlike stoep waar mens heerlik kan sit en kuier - mens vergeet jy is eintlik in die stad. Kliëntediens was fantasties en is met 'n vriendelike glimlag gegroet. Sal voorwaar Waterhouse aanraai vir enige iemand wat 'n oornag of besigheidsbesoek aan PTA moet meemaak.

Werner E - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner E
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Ek het met my vrou en 4 kinders in twee kamers oornag en dit was skoon en netjies. Ek was onder die indruk dat die koste ontbyt insluit, maar dit het nie. Die personeel het egter baie vinnig vir ons 'n lekker ontbyt voorgesit. Die kamers was skoon en netjies en die algemene indruk een van rus en vrede.

Derik Duvenhage D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derik Duvenhage D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede met die akkommodasie.

Ons eenheid het 'n aparte ingang gehad wat vir ons baie privaatheid gegee het. Die ontvangs was vriendelik, die eenheid netjies en skoon en ons was tevrede met ons persoonlike veiligheid. Het ons verblyf geniet!

Joleen S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joleen S
Besigheidsreis

Overall nice and homely accommodation.

I would suggest placing hair dryers in the room. Otherwise, everything was good.

Suzanne G - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne G
Saam met vriende

I would happily return and recommend it to friends and family.

Wonderful stay. So close to UNISA which was perfect for our trip. Lovely relaxed atmosphere. Friendly service!

Hannalie K - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalie K

Baie veilig, vrolik en effektief.

Die kamers is baie ruim, goed toegerus en skoon. Dis veilig en gerieflik. Ek het baie lekker gebly.

Madelie H - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelie H
Saam met vriende

Die gastehuis is goed ingerig en het baie potensiaal, maar word nie baie goed bestuur nie.

Ons het in vier dae slegs een maal die bestuurder wel te siene gekry en die assistent in die kantoor het nie regtig geweet wat hy doen nie. Die kamervloere was nie baie skoon nie.

Stephane J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephane J

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Jacqueline P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic but found it quite expensive for one night only!

Staff were really friendly & will gladly assist at any time. The only scary thing is when neighbouring guests in the B&B bring friends in to visit & it's right in front of your doorway. One does not feel safe to leave or come into your room when they are visiting outside your room. However in this case their friends left at 8pm & all was quiet again.

Carrol V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most pleasant stay good value for money

Most pleasant stay as well as good value for money.

Petrus K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K
Besigheidsreis

Very calm environment with a home-like atmosphere.

Thank you for the hospitality and the very clean suite. The garden is very well looked after, the parking very safe and the service is excellent.

Corne S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Gesin met klein kinders

Mooi en netjies!

Alhoewel die ontbyt nie so goed was nie, is die gastehuis self en kamers baie mooi.

Chris T - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris T
Saam met vriende

Very comfortable and convenient

Very comfortable and convenient for the big tennis tournament at Groenkloof.

Hilja K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hilja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Service was fine, will come again.

Very quiet and safe neighbourhood. I would ask you to kindly improve the pillows, as well as the sausage served at breakfast. Overall great service.

Shaun J - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Its was home away from home.

The place is beautiful and so peaceful. My spouse and I loved the quality time spent in tranquility. Friendly services and very helpful in planning your day out. Water pressure was poor but with everything else being so amazing I was not bothered. Thank you once again.

Angelique A - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique A

Pleasant

I had a very pleasant stay. Thank you!

Terrance Y - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the stay!

We really would refer others.

Lynette T - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette T
Besigheidsreis

Goed!

Dit is beslis aan te beveel. Baie dankie!

was R716
Vanaf R644
per nag (vir 2 persone)
was R716
Vanaf R644
per nag (vir 2 persone)
was R716
Vanaf R644
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ace7a3cc32ab5d17556688f59c7ceab1ccf695e3324150cfc5fe44c52bd44782a679190a2ef6563fda643003d82ea02e68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R716, nou Vanaf R644  per nag (vir 2 persone) 79 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za