Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en een kind. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl nog 'n dubbelbed in die TV-kamer geleë is. 'n Enkelbed vir kinders word in die kombuisarea geplaas. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, oondjie, eetgerei, breekware en etenstafel, die eenheid het ook 'n braaigeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed en handdoeke is beskikbaar. Gaste kan ook gebruik maak van die privaat gang wat na die strand lei. Gratis Wi-Fi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed bo-op die dubbelbed. Daar is ook 'n driekwartbed in die sitarea. Die eenheid bied dus slaapplek aan 6 gaste. Die eenheid is met 'n elektriese stoofplaat, 'n oondjie en 'n mikrogolf toegerus. Beddegoed, handdoeke, eetgerei en breekware word voorsien en gratis WiFi en DStv is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Waterkant Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang