Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant 4A and 4B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Waterkant 4A and 4B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronel C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker, baie dankie, en die eienaar was baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koenslocksmiths M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koenslocksmiths M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike weer en lekker teen die see.

Baie baie nice lekker naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L
Gesin met klein kinders

Die warme verwelkomingsontvangs het ons kuier sommer ekstra lekker gemaak!

Ek sal hulle met die grootste vrymoedigheid vir enige persoon aanbeveel wat vakansieverblyf soek. Ek en my gesin het die verblyf baie geniet! Ons sal definitief weer in die toekoms van hierdie dienste gebruikmaak. Julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan V
Gesin met klein kinders

Perfect location.

We enjoyed our stay. Tannie Fien was very friendly and helpful. Place is very clean and nice. A great few of the beach and just a few steps to the beach. The location is perfect and safe and close to the shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Gesin met klein kinders

Very nice stay.

Very nice stay. Welcoming host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Thanks.
Be well and save and visit again

Waterkant 4A and 4B
Martie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die strand.

Baie oulik, goed geleë - vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Was lekker om jul te kon leer ken, hoop om jul weer te ontvang. Mooi bly.
Fien

Waterkant 4A and 4B
Ben W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben W
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het in beide eenhede oorgebly, die uitleg van die onderste eenheid kan vir sommige groepe moeilik wees met die en suite-toilet deur die hoofslaapkamer. Fien is 'n baie vriendelike en uitstekende gasheer. Sal so gou moontlik weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker vakansie by die see.

Ons het regtig die vakansie teenaan die see geniet. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjiese plek. Fien was baie behulpsaam en het ons gemaklik laat voel.

Ons het in 4A oorgebly en dit was meer as wat ons verwag het. Die plek is ten volle toegerus en dit was netjies en skoon. Uit persoonlike keuse sou ek nie graag in 4B wou bly nie aangesien daar nie direkte see-uitsig is nie. Die enigste klagte wat ek wel kan noem, alhoewel dit my nie gaan keer om weer te gaan nie is die parkering. Jy parkeer basies op die sypaadjie. Parkering agter toesluithek sou meer gerusstellend gewees het! Dankie Fien, ons verblyf was awesome, het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvrou baie gasvry.

Slegs 2 minute van die water af maak dit 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlé S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie knus plekkie wat goed ingerig is. Ideaal vir n gesin van 4 met klein kindertjies! Baie dankie, tannie Fien. Ek sal vir seker weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Die boonste woonstel is weer beskikbaar vir Desember, as jul belangstel.

Waterkant 4A and 4B
Inge M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge M
Gesin met tieners

Dit was awesome!

Die beste vakansieplek nog. Ligging is perfek, kon tot laataand swem in see. Uitsig op strand en see. Werklik die beste wat ons nog gehad het. So jammer dis nie meer beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marion H
Gesin met klein kinders

Mooi, netjies en praktiese plekkie!

'n Gerieflike blyplek vir die gesin op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerigte plekkie op die see.

Baie netjies. Vriendelik ontvang deur Fien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Dankie vir jul mooi gedagtes. Ek sien uit om jul weer te sien. Geseënde Christus fees.

Waterkant 4A and 4B
Jaco L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en baie geniet.

Geriewe was soos beskryf en netjies, heerlike ligging, vriendelike diens. Sou graag weer daar wou kom oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn C
Saam met vriende

Dit was aangenaam.

Dit was gemaklik en netjies. WiFi-toegang het ons egter probleme gegee. Sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Gesin met tieners

Die verblyf is letterlik op die strand en die uitsig is so mooi.

Die verblyf was baie goed geleë op die strand ons het 3 keer die dolfyne sien verby swem. Die braaiarea op die stoep is lieflik. Die woonstel is gerieflik naby winkels en die strand jy hoef nooit jou motor te gebruik as jy nie wil nie. Regtig 'n lekker plek om te rus en te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Dankie vir die mooi review.Was goed om jul te kon ontmoet.Hoop dit sal van vele meer wees.
Seën vir nuwe jaar.
Jesus liefde. Fien

Waterkant 4A and 4B
Loelia M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loelia M

Awesome getaway by the beach and close to shops.

We were two couples that stayed for two nights. We had good service from the owner who is very helpful. We had everything we needed, it was very cosy with no disturbances. We will definitely go back and recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kela D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kela D
Gesin met tieners

Dit was wonderlik en rustig.

Die woonstelletjie is baie mooi ingerig. Dit het alles en nog meer wat nodig is vir lekker bak en brou en 'n lekker binne-braai. Daar kort gordyne in die kombuis- en sitkamer-afdeling vir privaatheid. Daar was geen koorde vir die DSTtv nie, alhoewel die internet sê dat dit wel verskaf word. Die eienaar se seun was gewelding behulpsaam en het daardie probleem vinnig uitgesorteer. Die gratis WiFi was natuurlik die beste ding vir die tieners en hulle was baie gelukkig daaroor. Die pragtige, skoon strand is letterlik op jou deurstoep. Daar was baie vissermanne op die strand. Ons sou graag nog baie langer wou kuier. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Waarde vir geld en lekker naby die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Ons is bly en dankbaar dat jul tevrede was met my plek, hoop om jul weer te sien.
Fien

Waterkant 4A and 4B
Karen L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Aangenaam.

Ons het heerlik gekuier. Goed geleë vir ons seun wat wou surf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. EK hoop om julle weer te ontvang. Fien

Waterkant 4A and 4B
Sandrie F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrie F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker met die mooiste uitsig.

Kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Ek waardeer julle opmerking. Ek is dankbaar dat julle dit geniet het. Fien

Waterkant 4A and 4B
Christa N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christa N
Gesin met tieners

Heerlike ontspanne vakansie-atmosfeer.

Ons het heerlik gekuier en geen probleme ondervind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernette M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette M
Gesin met klein kinders

Beter as verwag!

Akkomodasie in 4A is gemaklik en baie netjies. Dit het ons verwagtinge oortref en ons sal graag weer in 4A Waterkant bly as ons in Jeffreysbaai vakansie hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Irma G
Gesin met klein kinders

Sal dit net aanbeveel vir mense wat slaapplek soek. Nie eers oorgebly nie.

Woonstel 4B het geen uitsig, jy kyk vas in 'n muur en daar is geen buite plek om te sit nie. So jy sit vat gehok in die vertrekkie of jy moet jou hele dag op die strand spandeer. Jy kan nie eers van die woonstel af jou kinders dophou nie. Parkering is ook in die straat. Sal dit net aanbeveel vir mense wat slaapplek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Ek is so jammer dat jul so oor my woonstel voel. Gelukkig was my ander gaste baie opgewonde oor die eenheid vir die koste daarvan, die netheid en alles wat nodig is. Ook die privaat deurgang na die strand, geluid van branders in hul ore. En nadat ek jul volle bedrag terug betaal het. Nader aan die see kan mens nie kom vir die prys. Parkering is op my gras en ons het nog geen probleem gehad nie en wat veiligheid betref het ek 'n elektriese beveiligings heinings.

Waterkant 4A and 4B
Esri D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esri D
Gesin met tieners

Fantasties geleë en alles wat nodig is in woonstel.

Ons het heerlik gebly en voel alles was tot ons beskikking wat ons benodig het. Goed toegerus en goeie spasie benutting. Sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Gesin met tieners

Hemel op aarde.

Verblyf was lieflik. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alpha G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alpha G
Gesin met tieners

Gerieflike, ruim verblyf wat presies bied wat dit belowe.

Die verblyf was uitstekende waarde vir geld. Dit was maklik om met eienaar en LekkeSlaap te kommunikeer. Die hele ervaring was net positief. Ons het gaan perdry by Papiesfontein en kan dit ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-zenda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-zenda V
Gesin met klein kinders

Die beste vakansie verblyf so op die strand.

Die vakansie verblyf is perfek. Dis op die strand en is pragtig en netjies. Dis lekker om soggens wakker te word en op die stoep te sit en die dolfyne in die branders te sien. Ons het die baie geniet en sal beslis weer daar woon. Dankie aan die eienaar wat so bedagsaam en behulpsaam was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is goed geleë maar kort opknapping.

Die plek kort opknapping en van die elektriese toebehore werk nie, mens verwag alles moet in werkende toestand wees vir die geld wat jy betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterkant 4A and 4B se terugvoer

Jammer oor ongerief. as jul my dadelik in kennis gestel het sou ons dit dadelik kon vervang. Aangesien vorige vakansie huurders nie gekla het. Dan wat opknapping betref kon jul sien dat ons besig was, maar soos finansies dit toelaat. My seun boer en as hy tyd het kom hy verder klaarmaak. Maar ons ander huurders het dit verstaan en was daar geen klagtes oor my woonstelletjie en die netheid. Fien Ferreira

Waterkant 4A and 4B
Madelaine S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n wonderlike ervaring in die Oos-Kaap. Sal regtig weer gaan. Fien is 'n wonderlike persoon. Die Plekkie is op 'n baie lekker ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethel S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethel S
Gesin met tieners

Baie rustig.

Daar is 'n hekkie agter wat na die strand toe lei. Die winkels en eetplekke is alles stapafstand. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S
Saam met vriende

Perfect place for a relaxing time away.

Clean and welcoming accommodation. Loved the peace and quiet, soothed by the sound of the sea. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waterkant 4 was the perfect spot in J Bay!

A homey, comfortable stay, with all the required amenities! And the owner was available for whatever we needed, even late in the evening!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F
Gesin met tieners

Sakpas-prys en kan nie vir beter gevra het nie.

Vriendelike ontvangs, netjiese, ruim woonstel reg by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliano F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Juliano F
Saam met vriende

Ons kan dit definitief aanbeveel.

Dit was presies net soos dit beskryf word op hulle webtuiste, met geen verrassings nie. Ons was net 'n bietjie teleurgesteld in die feit dat die eienaars nie die toegang van die motorhuis en die kombuis ordentlik toemaak nie, want dis was 'n bietjie van 'n steurnis so vroeg wanneer hulle besig is in die motorhuis. Dit is 'n baie mooi plekkie en hou veral van die feit dat jy toegang het na die strand. Definitief aanbeveel aan vir enige iemand wat verblyf soek in Jeffreysbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Sal beslis weer soontoe gaan. Het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie J - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie J
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Het baie lekker gebly. Plek was netjies en skoon. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Gesin met klein kinders

Lovely view, neat and clean place.

Close to all amenities. We totally loved it. Stunning place! Highly recommended. Took long walk on secluded beach! Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary H
Gesin met tieners

Friendly, clean, convenient and comfortable.

Great location and very practical. The gate and door locks need some maintenance, though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny H
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese behuising met 'n droom-uitsig!

Dit was 'n heerlike ervaring! Die plek is baie netjies en ruim met 'n pragtige uitsig! Dit is so te sê op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leona J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it! tranquil surrounding. Equipped with everything you need.

Loved waking up to the sound of the ocean. The facilities had everything you need. Cannot think of anything else I would have wanted from the stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeeea3c280752bc2ac5646fe6cabc08a649028e7ae625db2d3a0e64147375186201e7ae253c81f5ce1322f066d8164fffaf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 4 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040209269536 24.929130524397